FAITH to FAITH Ministry

FAITH to FAITH Ministry The ministry is all about letting people know about Christ. And we want people to come to the full knowledge of his word. The just shall live by Faith.

24/05/2023

Baie keer wil ons mekaar se geestelike kinders dood maak.
Laat ons mekaar bou. En toe maak. En as my mede gelowige geestelik geboorte gee. Laat ons leer om te rejoice. En help om die gawe te laat groei.
Laat ons vir mekaar bid. En ook mekaar se kinders beskerm

29/04/2021

And God is able to make all grace abound toward you; that ye, always having all sufficiency in all things, may abound to every good work:
2 Corinthians:9:8

11/06/2016

Let us learn to give God praise. In everything. By giving praise to your God he opens doors that were locked. And he also move that mountain in front of you. Just take time to worship the master

25/08/2015

As Jesus nie jou fondasie is nie (vraag) waarop bou jy. En let hoe jy bou

21/08/2015

Let op hoe jy praat want die duiwel wil he j moet se jy is siek maar staan op die belofte deur sy wonde het daar genesing gekom. As satan se kyk na jou kas jy het niks dan se jy Die Here is my Herder niks sal my ontbreek nie so satan ek het in oorvloed want my Pa is my hereder geseende dag

20/08/2015

And my God shall supply all my needs

31/07/2015

U is ons staatmaker u is ons skuil plek u is ook die fondament waarop ons bou. Dankie Here vir al ons blessings en u genade wat altyd oorvloedig is vir ons as mens .

23/07/2015

Verbly jou altyd deur in die Here.

05/07/2015

Ek vat moet in die woord Josua 6 terwyl God opdrag gee dat die volk ses dae stil rondom Jerigo moet gaan en die 7de dag raas en skreeu dan sal hul Jerigo in besit neem. Baie keer raak ons as mens so besig om self ons probleem op te los dat ons vergeet dat God wil he ons moet stil wees en net die oorwinning aanskou. So as jy deur n stryd gaan raak stil en begin die 7de dag God te prys met als wat j het. Want in stil wees le ons krag. Wees NET STIL EN WEET HY IS JOU GOD.

22/05/2015

As God vir ons is wie kan teen ons wees

27/03/2015

Faith come by hearing and hearing by the word of God. So in order for us to come to the full knowledge of the word we have to meditate in he's word day and night and never stops praying. Be blessed.

Address

Ashton
6715

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FAITH to FAITH Ministry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share