Doxa Deo KIDS Meyersdal

Doxa Deo KIDS Meyersdal We serve children form age 2 - Gr. 7 on Sundays during the 09:00 Morning services.

11/09/2022

Doxa Deo KIDS se lekkerrrr Glow Party!

GLOW!!!
11/09/2022

GLOW!!!

11/09/2022

Glow is lekkerrrr!!!! πŸŽŠπŸŽ‰πŸŽŠπŸŽ‰

Die KIDS het n baie lekker Glow Party gehad.

Ons het n baie lekker lentedag by die kerk gehad. 🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸Ons kinderkerk begin 09:00 op n Sondag oggend.
09/09/2022

Ons het n baie lekker lentedag by die kerk gehad.
🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸🌸
Ons kinderkerk begin 09:00 op n Sondag oggend.

19/08/2022

Ons sien so uit na die Kids se glow dag die 9de September!!
Kids ouderdomme wat dit kan bywoon is vanaf 4 jaar tot en met Gr7.
Maak seker jou kind is geregistreer, volg die link hier onder.
https://doxadeojhb.churchsuite.com/events/blsppzay


18/08/2022

Ons sien baie uit na die KIDS Glow dag.Β  Ons wil elke kind hier by Doxa Deo Meyersdal uitnooi om die aand te kom geniet.Β  Ons vertrou die Here vir n baie spesiale aand saam met ons kinders waar ons gaan praise & worship, bid, speletjies speel en soveel meer.Β  Datum: 09 September T...

Doxa Deo Meyersdal se Kinder Bedienning is oop!😁😁😁Ons het Called Ones wat so opgewonde is om jou kind te verwelkom en om...
27/01/2022

Doxa Deo Meyersdal se Kinder Bedienning is oop!
😁😁😁
Ons het Called Ones wat so opgewonde is om jou kind te verwelkom en om jou kind geestelik te voed.
😁😁😁
Ons Kinderkerk begin om 09:00!! Sien julle Sondag oggend en wees voorbereid want ons as Doxa Deo Maats beweeg saam vorentoe!!!

Ons kinder bedienning is weer OOP! Ons sien uit na n nuwe jaar en om met baie opgewondenheid al ons Doxa Deo Maats terug...
18/01/2022

Ons kinder bedienning is weer OOP!
Ons sien uit na n nuwe jaar en om met baie opgewondenheid al ons Doxa Deo Maats terug te verwelkom vir 2022.

Kinderkerk begin om 09:00 en registrasies open 08:45.
Sien julle Sondag oggend maats!!! 😁😁😁

GLOW for Jesus!!! Doxa Deo Kids van Meyersdal het omtrent lekker gedans, gesing, gebid, geeet, en n heerlike tydjie geha...
14/09/2021

GLOW for Jesus!!!
Doxa Deo Kids van Meyersdal het omtrent lekker gedans, gesing, gebid, geeet, en n heerlike tydjie gehad. 😁😁

14/09/2021

Ons GLOW night was baie baie lekker!
Ons het geglow vir Jesus!

Address

10 Greyvillea Street
Alberton
1448

Opening Hours

08:30 - 11:30

Telephone

+27118675954

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo KIDS Meyersdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share