01/11/2023
SPREUKE 11:24-27 AFR53
[24] Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy gebrek. [25] Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf. [26] Hy wat koring terughou, hom vloek die mense; maar seëning kom op die hoof van hom wat koring verkoop. [27] Wie die goeie nastreef, soek wat welgevallig is; maar hy wat die kwaad soek, oor hom sal dit kom.
👉Daar is groot seën om te gee.
👉 Sal saai wat jy maak
👉Sonder saad kan niks groei nie.