Simfonie AGS Witpoortjie

Simfonie AGS Witpoortjie AGS Simfonie is gelëe op die Wesrand van Johannesburg in die voorstad Witpoortjie.

Simfonie Gemeente is 'n Afrikaanse gemeente van die AGS, geleë in Witpoortjie, Roodepoort. Ons Missie is om elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar, en liewer vir die verloregaande wêreld daarbuite te word, en om prakties toegerus te word hiervoor. Ten einde hierdie doel te bereik, het ons die volgende weeklikse aktiwiteite:

Woensdae
09h30 - Vrouebidgroep in die Opleidingslokaal in die Simfoni

e Ouditorium
19h00 - kruisLIG Tieners in die Jeuglokaal in die Simfonie Saal
19h15 - Omgeegroepe

Donderdae
10h00 - Seniorgroep
19h15 - Omgeegroepe

Saterdae
07h00 - Mannebiduur

Sondae
08h00 - Eerste Oggenddiens
10h00 - Tweede Oggenddiens
18h00 - Aanddiens

Kontak gerus die Kerkkantoor tydens kantoorure by 011 955 4058 vir meer inligting.

1 PETRUS 5:6 AFR83[6] Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op...
08/09/2026

1 PETRUS 5:6 AFR83
[6] Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het.

07/09/2026

Die christelike lewe is BOTTOMLESS!

Johannes 8:31-32 AFR20[31] Toe het Jesus vir die Jode wat Hom geglo het, gesê: “As julle in my woord bly, is julle waarl...
07/09/2026

Johannes 8:31-32 AFR20
[31] Toe het Jesus vir die Jode wat Hom geglo het, gesê: “As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels, [32] en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.”

Psalms 121:1-2 AFR20[1] Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom? [2] My hulp is van die Here, wat hemel en ...
06/09/2026

Psalms 121:1-2 AFR20
[1] Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom? [2] My hulp is van die Here, wat hemel en aarde gemaak het.

Spreuke 1:7 AFR20[7]  Ontsag vir die Here is die begin van kennis; wysheid en vermaning – net sotte verag dit.
05/09/2026

Spreuke 1:7 AFR20
[7] Ontsag vir die Here is die begin van kennis; wysheid en vermaning – net sotte verag dit.

04/09/2026
Galasiërs 5:22-23 AFR20[22] Maar die vrug van die Gees is: liefde, blydskap, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, ge...
04/09/2026

Galasiërs 5:22-23 AFR20
[22] Maar die vrug van die Gees is: liefde, blydskap, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, [23] sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen hierdie soort dinge is daar nie 'n wet nie.

Psalms 18:3 AFR20[3]  Die Here is my rotsvesting, my bergskuiling, my bevryder. My God is my rots by wie ek skuil, my sk...
03/09/2026

Psalms 18:3 AFR20
[3] Die Here is my rotsvesting, my bergskuiling, my bevryder. My God is my rots by wie ek skuil, my skild en die horing van my redding, my toevlugsoord.

MATTEUS 6:34 AFR83[34] “Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring gen...
02/09/2026

MATTEUS 6:34 AFR83
[34] “Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.”

02/09/2026

LIEFDE is die BELOOFDE LAND!

Address

Near 2 Jan Van Rooyen Street
Witpoortjie
1724

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Simfonie AGS Witpoortjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Simfonie AGS Witpoortjie:

Shortcuts

Share