AP Kerk Roodepoort

AP Kerk Roodepoort Volkseie gereformeerde kerk van Christus.

Die Afrikaanse Protestantse kerkverband bestaan uit gereformeerde kerke (gemeentes) van Christus wat:

Die Drie-enige God waarlik wil ken en wil dien;
Jesus Christus as Here bely en in Hom as die enigste Middelaar hulle volle redding verwag;
in 'n wêreld wat die mens al meer sien as die norm van sy eie besluite, glo dat die oppermag van God vanuit sy Woord onverskrokke verkondig moet word;
hul k

erkwees bou op die Bybel as Woord van God;
hulle roeping daarin vind om God se Woord suiwer te verkondig en hierin staan die uitgangspunte van die reformasie vir hulle sentraal, te wete: Die Woord alleen (Sola Scriptura), Christus alleen (Solus Christus), genade alleen ( Sola Fide);
die volgende belydenisskrifte aanvaar omdat dit in ooreenstemming met God se Woord is: Ekumeniese belydenisse: die Apostoliese Geloofsbelydenis; die Geloofsbelydenis van Nicea en die Geloofsbelydenis van Athanasius. Gereformeerde Belydenisskrifte: die Nederlandse Geloofsbelydenis; die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls;
dus in die tradisie van die Hervorming staan;
elk as pilaar en grondslag van die waarheid, mense tot dissipels wil maak van die Drie-enige God en hulle wil leer om alles te onderhou wat die Here sy kerk beveel het

31/05/2026
11/01/2026

Goeie more. Ek het perongeluk my foon tuis vergeet. Kontak asb vir ds Hansie indien jy na vandag se erediens wil luister,dan kan hy die stemopname vir jou stuur . Geseende week.🙏
(083 280 8071).

Baie dankie vir 'n gesellige snr lidmaat-ete.
13/09/2025

Baie dankie vir 'n gesellige snr lidmaat-ete.

29/12/2024

Goeie more. Ek vra om verskoning. Ek het my foon by die huis vergeet. Vandag se predeking was vanuit Obenbaring 6. Dit was 'n Baie insiggewende boodskap. Julle is welkom om ds Hansie te kontak indie hy die stemboodskap vir julle moet aanstuur. 083 954 9173. Geseende dag🌿

Address

Corlettrylaan 855 Princess
Roodepoort
POSBUS2210WILROPARK1731

Opening Hours

09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Kerk Roodepoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AP Kerk Roodepoort:

Share