Simfonie Kinderbediening

Simfonie Kinderbediening Simfonie kinder- en tienerbediening is 'n doelgedrewe bediening waar kinders en tieners leer om God, Die fondament is Jesus Christus."

1 Korintiërs 3:11 "want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Bricks bied die geleentheid vir kinders vanaf 3 jarige ouderdom om die Here te loof en prys. Daar word geleentheid gebied vir lofprysing in die vorm van sang en aanbidding en lesse word in groepe aangebied op 'n wyse wat die Woord vir kinders lewendig maak. Bricks bedienaars beywer hulle om 'n stewige fondasie te lê en die werklikheid van ons Verlosser en Saligmaker aan kinders bekend te maak.

Address

Witpoortjie
1724

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Simfonie Kinderbediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Simfonie Kinderbediening:

Shortcuts

Share