AGS Kairos Witfield-Oos

AGS Kairos Witfield-Oos 'n Geesvervulde, lewende gemeente waar jy kan groei, behoort en bedien.

Oggenddiens - 30 Augustus 2026
31/08/2026

Oggenddiens - 30 Augustus 2026

Ons bidure en dienstye vir September 2026.Kom join ons gerus & bring iemand saam. Daar is niks so lekker soos 'n geestel...
31/08/2026

Ons bidure en dienstye vir September 2026.

Kom join ons gerus & bring iemand saam. Daar is niks so lekker soos 'n geestelike familie wat tyd saam met mekaar & tyd saam met die Koning spandeer nie!!

26/08/2026

Dis weer sulke tyd!! Ons wil graag vir jou bid - Kom maak ʼn draai vandag tussen 17:00-18:00

Oggenddiens - 23 Augustus 2026
24/08/2026

Oggenddiens - 23 Augustus 2026

Oggenddiens - 16 Augustus 2026
17/08/2026

Oggenddiens - 16 Augustus 2026

Dit is Vrydag, 21 Augustus 2026 tyd vir Kuier, Leef en Groei saam!!
13/08/2026

Dit is Vrydag, 21 Augustus 2026 tyd vir Kuier, Leef en Groei saam!!

Damesoggend deel 4
05/08/2026

Damesoggend deel 4

Damesoggend deel 3
05/08/2026

Damesoggend deel 3

Damesoggend deel 2
05/08/2026

Damesoggend deel 2

Damesoggend - 1 Augustus 2026 deel 1🩷👑 Dogters van die Koning.Wat 'n ongelooflike Damesoggend was dit nie!Saterdag het o...
05/08/2026

Damesoggend - 1 Augustus 2026 deel 1

🩷👑 Dogters van die Koning.

Wat 'n ongelooflike Damesoggend was dit nie!

Saterdag het ons as Dogters van die Koning saamgekom vir 'n oggend gevul met kreatiwiteit en vreugde. Dit was soveel meer as net 'n geleentheid - dit was 'n herinnering aan wie ons werklik in Christus is.

Elke dame het die geleentheid gehad om haar eie kroon met string art te maak - 'n pragtige simbool dat ons deur ons Hemelse Vader gekroon is met liefde, genade en waardigheid. Elke kroon was uniek, net soos elke vrou uniek deur God geskape is.

Tussen die lag, gesels, kreatiewe oomblikke en kosbare saamwees het ons harte weer opnuut besef dat ons identiteit nie deur die wêreld bepaal word nie, maar deur die Koning van alle konings. Ons is gekies. Ons is geliefd. Ons is waardevol.
Ons is Dogters van die Koning.

'n Opregte dankie aan elke dame wat die oggend saam met ons gedeel het, asook aan almal wat gehelp het om hierdie besondere geleentheid moontlik te maak.

"Sy maak haar krone nie uit goud nie, maar dra die eer en waardigheid wat die Here aan haar gee."


Address

13 Tait Street
Witfield
1459

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Kairos Witfield-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category