NGK Primrose Oos

NGK Primrose Oos Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NGK Primrose Oos, Church, H/V Fir Laan & Belhambra Laan, Primrose, Germiston.

17/08/2026

Dit is vandag René Pienaar en Luke van Rooyen se verjaardag. Ons wens julle 'n besonderse dag toe. Mag die jare vorentoe baie geseënd wees 🙏🏻🥳🎂

31/07/2026

Vandag vier ons Paul Steenkamp se verjaardag. Ons wens jou 'n mooi dag toe en mag die jare vorentoe baie geseënd wees.🙏🏻🎂🥳

31/07/2026

Dit was gister, Nehandri van Vuuren se verjaardag. Ons glo en vertrou dat sy 'n spesiale dag ervaar het. Mag die jaar wat voorlê baie geseënd wees 🙏🏻🥳💐

31/07/2026

Dit was Woensdag Niel van Loggerenberg se verjaardag. Ons vertrou hy het 'n mooi dag gehad, en dat die jaar vorentoe net geseënd sal wees.🙏🏻🥳🎂

27/07/2026
18/07/2026

Liewe Gemeente, ons wil u uitnooi na ons Erediens eerskomende Sondag, 19 Julie om 09:00 Ons voorsang sal reeds om 8:45 begin, ons wil u nooi om saam ons te kom sing en lof aan die Vader te bring. Ons Skriflesing kom uit Lukas 11: 9-13; Gal 3: 10-14 Tema "Hoe weet ek dat ek Geesvervuld is? Wat kan of moet ek doen om Geesvervuld te wees?"

16/07/2026

Ons wil Stella Baie Geluk sê met Darius wat Saterdag die Waliesevolkslied by die rugby gaan sing. Ons Luister almal!!!

Address

H/V Fir Laan & Belhambra Laan, Primrose
Germiston

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Primrose Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Primrose Oos:

Shortcuts

Share

Category