Ags-Afm ILumen Boksburg

Ags-Afm ILumen Boksburg Jes 49:6b “Ek gee jou as ñ Lig vir Nasies” Lig vir Mekaar Lig vir die Gemeenskap Lig vir die Wêreld

Daar is slegs 12 dae oor! ✨Kry jou kaartjies vir ons Visie Fees saam SA se beeldskone, talentvolle ‘Demi Lee Moore’ 🎟️🎉🫶...
07/09/2026

Daar is slegs 12 dae oor! ✨

Kry jou kaartjies vir ons Visie Fees saam SA se beeldskone, talentvolle ‘Demi Lee Moore’ 🎟️🎉🫶🏼

Datum: 19 September 2026
Plek: AGS iLumen Boksburg (H/V de Hoop en Hugenoot Straat, Beyerspark)
Tyd: Hekke maak oop: 11:00 ⏰
Show begin: 16:00 🎤
Prys: R250 🏷️
(INGESLUIT):
Verskeie Stalletjies om te geniet deur die loop van die dag 🍔👗☕️🎉
Kinder speel park (spring kastele, bubble house, baby ball pit, face paint)
Gratis parkering 🅿️

As jy graag net die dag saam ons wil kom geniet, is jy welkom om gratis in te kom (let wel: die kinder speel park kos R50) 🧑‍🧑‍🧒‍🧒

Kry jou kaartjies op Quicket: https://www.quicket.co.za/events/333354-visie-fees-2026-saam-met-demi-lee-moore/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share

AGS iLumen Boksburg 🙏

04/09/2026

VISIE FEES 19 September 2026

03/09/2026
🎉 SLEGS 19 DAE OOR TOT VISIEFEES 2026! 🎉Die aftel het begin en ons kan nie wag om hierdie ongelooflike dag saam met jull...
31/08/2026

🎉 SLEGS 19 DAE OOR TOT VISIEFEES 2026! 🎉

Die aftel het begin en ons kan nie wag om hierdie ongelooflike dag saam met julle te geniet nie! 🙌🎶

🎟️ Kaartjies is slegs R250 per persoon – ALLES INGESLUIT!

Quicket: https://www.quicket.co.za/events/333354-visie-fees-2026-saam-met-demi-lee-moore/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share

Jou kaartjie sluit in:
✨ Toegang tot die fees vir die hele dag
🎤 Stephan Nel Pre-Show
🎶 Demi Lee Moore Main Show
🎡 Toegang tot die kinderspeelpark
🛍️ Meer as 30 stalletjies om te besoek
🚗 Gratis parkering

📅 19 September 2026
📍 AGS iLumen Boksburg
🕚 Hekke open vanaf 11:00
🎤 Pre-Show 16:00
⭐ Hoofvertoning 17:00

Daar is iets vir die hele gesin – kom kuier, eet, shop, geniet die musiek en maak ’n dag daarvan! 🤩

🔥 MOENIE WAG TOT OP DIE LAASTE OOMBLIK NIE!
Kry jou R250-kaartjie vandag en kom geniet Visiefees 2026 saam met ons!

💜 19 DAE. EEN GROOT FEES. EEN ONVERGEETLIKE DAG! 🎉

30/08/2026

30 Augustus 2026 - Pst. Francois de Jager

26/08/2026

Playing
Time

Address

C/o De Hoop Avenue And Hugenoot Street Beyerspark
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
Wednesday 08:30 - 12:30
Thursday 08:30 - 12:30
Friday 08:30 - 12:30
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27118942511

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ags-Afm ILumen Boksburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Ags-Afm ILumen Boksburg:

Shortcuts

Share

Category