NLB Ken God, Vind Vryheid, Maak ‘n verskil

“As iemand aan Christus behoort, dan het God daardie persoon 'n nuwe mens gemaak.

Die persoon se ou lewe is verby, ja, hy het 'n NUWE LEWE gekry.” (2 Kor.‬ ‭5‬:‭17‬ ‭ABA‬‬)

Hierdie is jou amptelike uitnodiging - joun ons NOU Sondag @ NLB. Ken God, Vind Vryheid, Maak ‘n Verskil ❤️
04/09/2026

Hierdie is jou amptelike uitnodiging - joun ons NOU Sondag @ NLB.

Ken God, Vind Vryheid, Maak ‘n Verskil ❤️

Ons droom vir jou - ons NLB visie…KEN GOD:Om God te ken - om Hom persoonlik te ontmoet, jou lewe aan Hom toe te vertrou ...
03/09/2026

Ons droom vir jou - ons NLB visie…

KEN GOD:
Om God te ken - om Hom persoonlik te ontmoet, jou lewe aan Hom toe te vertrou en die nuwe lewe wat Hy gee, te ontvang.
As jy Hom reeds ken, nooi Hy jou om Hom dieper te leer ken - om elke dag nader aan Hom te groei en meer van Sy hart, karakter en plan vir jou lewe te ontdek…

VIND VRYHEID:
In Christus is daar vryheid van die dinge wat jou bind - sonde, vrees, skuld, seerkry en alles wat ons terughou van die lewe waarvoor God ons geskep het.
Van daar af wil ons ook ’n ruimte skep waar mense vry kan wees om hul Godgegewe roeping uit te leef, hul gawes te gebruik en met vrymoedigheid te word wie God hulle bedoel het om te wees…

MAAK ’N VERSKIL:
Om ’n verskil te maak, begin daar waar jy is - deur God se liefde prakties uit te leef en elke dag ’n positiewe invloed op die mense rondom jou te hê.
Op Sondae maak ons ook saam ’n verskil wanneer elkeen sy unieke gawes en talente gebruik om te dien en ’n dinamiese, kerk belewenis te skep waar elke persoon kan ontmoet, groei en Jesus beleef.

Sien jou Sondag by NLB ❤️

fans

Ons eer die Here vir 'n amazing 'Finalé' vanons GeesFees'26 🙌🏻Ons is gebless, uitgedaag en opgetop met nuwe geloof & pas...
02/09/2026

Ons eer die Here vir 'n amazing 'Finalé' van
ons GeesFees'26 🙌🏻

Ons is gebless, uitgedaag en opgetop met nuwe geloof & passie🔥

Sien jou Sondag 8am / 9:30am / 6pm

Ken God
Vind Vryheid
Maak 'n Verskil

GeesFees’26 foto drop 🤣Hierdie is ‘n familie wat lief is vir jou ❤️Sien jou Sondag 8am / 9:30am / 6pmKen GodVind Vryheid...
02/09/2026

GeesFees’26 foto drop 🤣

Hierdie is ‘n familie wat lief is vir jou ❤️

Sien jou Sondag 8am / 9:30am / 6pm

Ken God
Vind Vryheid
Maak ‘n Verskil

Geseënde Lente Dag!Jou nuwe seisoen is hier 🌻 fans
01/09/2026

Geseënde Lente Dag!

Jou nuwe seisoen is hier 🌻

fans

🎬 aaaaand thát’s a wrap! 🎬Ons eer die Here vir ‘n great GeesFees’26 - ons is aangedoen met nuwe krag, hoop en groter gel...
01/09/2026

🎬 aaaaand thát’s a wrap! 🎬

Ons eer die Here vir ‘n great GeesFees’26 - ons is aangedoen met nuwe krag, hoop en groter geloof!

Dankie vir elkeen wat ondersteun het, ge’serve’ het, bygedra het - ons eer God vir julle!

Sien jou Sondag 8am/9:30am/6pm @ NLB

Dis vanaand ons FINALÉ van GeesFees’26 met Dr. Anthony Jacobs…Jy is genooi - die Here het ‘n afspraak met jou!!!7pm @ NL...
31/08/2026

Dis vanaand ons FINALÉ van GeesFees’26 met Dr. Anthony Jacobs…

Jy is genooi - die Here het ‘n afspraak met jou!!!

7pm @ NLB

☕️ Kom vroeg vir warm vars koffie 😜

fans

Ons 3e byeenkoms van GeesFees’26 met Ps. Jacques Kilian was Goddelik 🔥We ❤️ this family. Die geluid van herlewing is in ...
31/08/2026

Ons 3e byeenkoms van GeesFees’26 met Ps. Jacques Kilian was Goddelik 🔥
We ❤️ this family.

Die geluid van herlewing is in ons midde!

Jy moet die laaste byeenkoms nie mis nie, dit gaan ‘n FEES in die GEES wees!!!

Ken God
Vind Vryheid
Maak ‘n Verskil

’26

Almal wil deel wees van die GeesFees’26 - en ons blameer hulle nie!Kom kyk vanaand 7pm by ons ‘Grand Finalé’ wat doen di...
31/08/2026

Almal wil deel wees van die GeesFees’26 - en ons blameer hulle nie!

Kom kyk vanaand 7pm by ons ‘Grand Finalé’ wat doen die Here 🔥 Ons het plek vir jou!

Gratis vars koffie,
Warm aanbidding,
‘n NOU-Woord 💪🏻
GeesFees’26

Address

H/v Trichardts & Krynauw Street
Boksburg
1459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NLB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NLB:

Shortcuts

Share

Category