AGS Fochville

AGS Fochville Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Mat 11:28

Die Here is die Een wat voor jou uitgaan; Hy is by jou, Hy sal jou nie in die steek laat en jou nie verlaat nie. Moenie ...
08/09/2026

Die Here is die Een wat voor jou uitgaan; Hy is by jou, Hy sal jou nie in die steek laat en jou nie verlaat nie. Moenie bang wees nie en moet jou nie laat afskrik nie.
Deuteronomium 31:8

God is worthy of all Praise. Kom en geniet 'n oggend van lof prysing en aanbidding en verheerlik die Here.Sondag-oggend ...
07/09/2026

God is worthy of all Praise. Kom en geniet 'n oggend van lof prysing en aanbidding en verheerlik die Here.

Sondag-oggend 4 Oktober 2026 om 09:30.

Nooi iemand saam.

03/09/2026

I'm living in the goodness of GodWritten by Ben Fielding, Brian J...

Francois en Elisabeth Fourie bedien by ons Sondag-oggend 6 Speptember 2026 om 09h30. Moet dit nie mis nie en nooi iemand...
02/09/2026

Francois en Elisabeth Fourie bedien by ons Sondag-oggend 6 Speptember 2026 om 09h30. Moet dit nie mis nie en nooi iemand saam.

Vas en GebedOns wil graag een keer 'n maand as gemeente doelgerig vas en bid, nie bloot uit gewoonte nie, maar om God se...
01/09/2026

Vas en Gebed

Ons wil graag een keer 'n maand as gemeente doelgerig vas en bid, nie bloot uit gewoonte nie, maar om God se wil te soek en ruimte vir Sy werking te maak.

More 2 September vas en bid ons vir geestelike vernuwing: dat elkeen se verhouding met Jesus verdiep sal word, harte herstel sal word en ons gemeente gevul sal wees met liefde, geloof en gehoorsaamheid.

God het die mag om jou vry te maak van enige struikel blokke wat jy in jou lewe ervaar omdat Hy Sy Seun gestuur het om o...
30/08/2026

God het die mag om jou vry te maak van enige struikel blokke wat jy in jou lewe ervaar omdat Hy Sy Seun gestuur het om ons vry te stel. Hy is ‘n God wat nie lieg nie en ‘n God wat krag dra. Hy gee jou die vryewil om van jou laste ontslae te raak. Wanneer jy na Hom soek, sal jy werklike Vryheid ontvang.

Jou lewenstafel is wat onderhou. Dit is jou georganiseerde punte van jou lewe en wanneer jy na antwoorde soek, gaan jy n...
30/08/2026

Jou lewenstafel is wat onderhou. Dit is jou georganiseerde punte van jou lewe en wanneer jy na antwoorde soek, gaan jy na die tafel toe. Vas en gebed val nie onder die tafel nie. Wanneer jy vas en gebed doen sal jy antwoorde vind vêr bo jou verwagtinge. Dit is wanneer jy alledaagse dinge begin rondskuif en plek maak vir God dat jy geloofs antwoorde kry. Geloof is om die onsigbare te vertrou en weet dat Hy met jou is. God sal jou lei, God sal jou siek versadig en Hy sal jou sterk en gesond hou.

27/08/2026

The official live video for “Alleluia” by Elevation Worship with Ch...

Raak betrokke by ons gemeente, en wees jy die verskil wat jy in die wêreld wil sien. Kontak pastoor by 082 371 1279 oor ...
26/08/2026

Raak betrokke by ons gemeente, en wees jy die verskil wat jy in die wêreld wil sien. Kontak pastoor by 082 371 1279 oor waar jy kan betrokke raak.

Deur die week het ons groepe wat bymekaar kom om die Here te loof en meer uit die woord van die Here te leer. Skakel in ...
25/08/2026

Deur die week het ons groepe wat bymekaar kom om die Here te loof en meer uit die woord van die Here te leer. Skakel in iewers. Praat met Pastoor Loot of Lodewyk vir meer inligting of waar om betrokke te raak as jy 'n passie en liefde het vir mense.

Dinsdae 18h00 - Werkende Jeug
Woensdae 10h00 - Geloofsvroue
Woensdae 18h00 - Gemeente Biduur
Vrydae 18h00 - Jeug

Address

AGS Fochville, 8 Ninth St And 57 Losberg Avenue, Fochville
Wes-Rand
2515

Opening Hours

Wednesday 09:00 - 11:00
18:00 - 19:00
Sunday 09:30 - 11:00
18:00 - 19:00

Telephone

+27823711279

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Fochville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share