29/07/2026
Hi almal! Kom geniet die feestelikheid by NG LOSBERG in Fochville. Ons hou weer kerkbasaar met hope heerlike kosse, gebak, teetuin, handewerk, lewerkoekies, lekkergoed, vleisverkope teen ‘n winskoop en pannekoek. Kindervermaak vir klein tot groot, selfs vir die ouers! SIEN JOU DAAR!! Vrydag 31 Julie.🤡🎪🎡🎠🎪