EG Kerk Fochville

EG Kerk Fochville Die Grondslag van die Kerk
Die Kerk is gefundeer op die Heilige Skrif, die onfeilbare Woord van God.

Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is 'n lewenskragtige evangeliese kerk wat op 'n Gereformeerde grondslag berus.Die Kerk is gefundeer op die Heilige Skrif, die onfeilbare Woord van God. Die leer wat die Kerk, op grond van Gods Woord bely, is Evangelies-Gereformeerd en dit word uitgedruk in sy evangeliese belydenis en ook die Gereformeerde belydenisskrifte, naamlik:

Die drie formuliere van Enigheid en
Die Evangeliese Belydenis

09/06/2026
Lydensweg 2026
31/03/2026

Lydensweg 2026

Address

24 Negende Straat
Fochville
2515

Opening Hours

09:00 - 10:00
18:00 - 19:00

Telephone

+27187713805

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Fochville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Fochville:

Share

Category