10/06/2026
WINTERMARK EN CAR BOOT SALE - 27 JUNIE 2026 - HERVORMDE KERKTERREIN FOCHVILLE- 9 tot 14:00
Afdakke is reeds vol bespreek. Die uitstallers wat nou bespreek moet hulle Gazebos gebruik.
Waar is ons manne dan? Kom stal asb julle stokperdjies uit en wie weet, dalk kry jy 'n geldjie.
ONTHOU: Ons wil ook graag 'n uitstalling van Vintage voertuie vertoon. As jy een het sal ons dit graag wil sien.
Whatsapp 072 361 2359 vir besprekings