15/05/2026
Goeie dag Vriende! Ons nooi julle almal vriendelik uit na ons Nagmaaldiens Sondag 17 Mei om 9:30. Kom toer verder deur Eksodus saam met ds Shaun Darker.
Ons nooi julle ook uit om ons Pinkster dienste vanaf Maandag tot Donderdag om 18:00 te kom bywoon. Daarna drink opns lekker koffie en tee in die koffiekamer.
Ons Sondagskool kinders begin ook weer met hulle aktiwiteite Sondag. Julle wil dit nie misloop nie!!!!
Graad 11 ons julle direk na die diens in die koffie kamer.
Sien julle daar!!!!!!!!!!!!!!!!