NG Kerk Welkom Moedergemeente

NG Kerk Welkom Moedergemeente Waar Christus die Hoof en jy welkom is.

U word hartlik uitgenooi na ons Erediens op Sondag 4 Januarie 2026 om 09:00Ds Reyno van As sal die diens waarneem.  Tema...
03/01/2026

U word hartlik uitgenooi na ons Erediens op Sondag 4 Januarie 2026 om 09:00

Ds Reyno van As sal die diens waarneem.

Tema: "Here, hou my lewe in stand."

Skriflesing: Psalm 54 verse 1 tot 9

Ons sing saam uit die volgende liedere:

Voorsang
LB 157 verse 1 en 2
LB158 verse 1 tot 3
LB159 verse 1 en 2
LB163 - 2 maal

Tydens diens
Psalm 48 verse 1 en 4
LB 571 verse 1 tot 3
LB 577 verse 1 tot 5

U word ook uitgenooi om na die erediens n koppie koffie of tee in die saal saam ons te geniet.

Sien U daar!

U word hartlik uitgenooi na ons Oujaars-erediens vanaand om 18h00.SkriflesingLukas 9 verse 57 tot 62 EN Filippense 3 ver...
31/12/2025

U word hartlik uitgenooi na ons Oujaars-erediens vanaand om 18h00.

Skriflesing
Lukas 9 verse 57 tot 62 EN Filippense 3 verse 10 tot 16

Ons sing uit die volgende liedere:
LB 530 verse 1 tot 3
LB 532 verse 1 tot 3
LB 563 verse 1 tot 4

Ons as gemeente wens u ñ Voorspoedige 2026 voor.

30/12/2025

🎉 Geseënde Verjaarsdag aan ons Leraar Ds Reyno van As 🎉

Vandag wil ons as gemeente graag ons dank en waardering uitspreek vir alles wat u doen. Dankie vir u onbaatsugtige diens, u harde werk, u leiding en u hart vir God se koninkryk. Ons sien die opofferinge, die ure van voorbereiding, die gebede en die liefde waarmee u die gemeente bedien.

Mag die Here u oorvloedig seën met krag, wysheid en vreugde. Ons bid dat die nuwe lewensjaar gevul sal wees met God se nabyheid en guns. Baie dankie dat u ’n seën vir ons almal is.

U word vriendelik uitgenooi na ons Erediens op Sondag 28 Desember 2025 om 09:00.Tema: "God's genade is altyd genoeg"Skri...
27/12/2025

U word vriendelik uitgenooi na ons Erediens op Sondag 28 Desember 2025 om 09:00.

Tema:
"God's genade is altyd genoeg"

Skriflesing: Lukas 13 verse 6 tot 9

Ds Reyno van As neem die diens waar.

Ons sing uit die volgende liedere:

Voorsang:
LB488 verse 1 tot 4
LB 489 verse 1 tot 3
LB 570 verse 1 tot 2
LB 577 verse 1 tot 5

Erediens:
LB 188 verse 1 tot 3
LB 231 verse 1 tot 4
LB 260 verse 1,2 en 6
LB 571 verse 1 tot 4

U word ook uitgenooi om na die erediens n koppie koffie/tee in die saal te geniet. Sien u daar!

U word vriendelik uitgenooi na ons Erediens op Sondag 21 Desember 2025 om 09:00.Belydenis van Geloof:Cara ClaassenHenco ...
19/12/2025

U word vriendelik uitgenooi na ons Erediens op Sondag 21 Desember 2025 om 09:00.

Belydenis van Geloof:
Cara Claassen
Henco Kleynhans

Tema:
"Jesus het gekom vir julle"

Skriflesing: Johannes 3 verse 16 tot 21

Ons sing uit die volgende liedere:
Voorsang:
LB334 verse 1 tot 3
LB 349 verse 1 tot 3
LB 355 verse 1 en 2
LB 353 verse 1 tot 3

Erediens
LB 354 verse 1 en 2
LB 358 verse 1 tot 3
LB 268
LB 348 verse 1 tot 3

Na die uitspreek van die seën
LB 348 verse 1 tot 3

U word ook uitgenooi om na die erediens n koppie koffie/tee in die saal te geniet. Sien u daar!

U word vriendelik uitgenooi na ons Erediens op Sondag 14 Desember 2025 om 09:00.Tema: "SOEKERS WAT VIND"Skriflesing: Mat...
13/12/2025

U word vriendelik uitgenooi na ons Erediens op Sondag 14 Desember 2025 om 09:00.

Tema:
"SOEKERS WAT VIND"

Skriflesing: Matteus 2 verse 1 tot 12.

Ons sing uit die volgende liedere:

Voorsang:
LB 344 verse 1 tot 3
LB 345 verse 1 tot 4
LB 349 verse 1 tot 3
LB 353 verse 1 tot 3

Erediens
LB 332 verse 1 tot 4
LB 239 verse 1 tot 3
Sing staande die Apostoliese Geloofsbelydis
LB 348 verse 1 tot 3

Na die uitspreek van die seën van die Here:
LB 355 verse 1 en 2

U word ook uitgenooi om na die erediens n koppie koffie/tee in die saal te geniet. Sien u daar!

Ons liedere vir hierdie erediens:VOORSANG LB354 verse 1-3 LB355 verse 1-2 LB358 verse 1-3 LB364 verse 1-2 EREDIENS LB334...
06/12/2025

Ons liedere vir hierdie erediens:
VOORSANG
LB354 verse 1-3

LB355 verse 1-2

LB358 verse 1-3

LB364 verse 1-2

EREDIENS
LB334 verse 1-3

LB 238 verse 1-3

"O, ek glo."

LB367

LB 348 verse 1-3

U is welkom om na die erediens n koffie/tee of sap in die saal te geniet.
Sien u daar!

Ons nooi u vriendelik uit na ons Erediens op Sondag 23 November 2025.Daar sal kofife/tee en sap beskikbaar wees in die s...
21/11/2025

Ons nooi u vriendelik uit na ons Erediens op Sondag 23 November 2025.

Daar sal kofife/tee en sap beskikbaar wees in die saal na die diens.

20/11/2025

Address

Stateway, CBD
Welkom
9459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Welkom Moedergemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share