Vrye Baptiste Kerk - Welkom

Vrye Baptiste Kerk - Welkom Om Welkom se gemeentelede en besoekers ingelig te hou

Dienste: Sondag 9:30 en 18:00
Sondagskool: Sondag 08:00 (behalwe in skoolvakansies)
Vrouebiduur: Woensdag 10:00 (Behalwe in skoolvakansies)

04/09/2026
Hoe wens ons nie almal ons kon weer in die jeug wees nie. Geniet julle buitelug fliek, Souties!
28/08/2026

Hoe wens ons nie almal ons kon weer in die jeug wees nie. Geniet julle buitelug fliek, Souties!

Ons sê baie dankie vir Naudeville Preprimêre Skool wat vandag by die kerk kom kuier het om meer te leer van 'n Dominee s...
18/08/2026

Ons sê baie dankie vir Naudeville Preprimêre Skool wat vandag by die kerk kom kuier het om meer te leer van 'n Dominee se beroep. Wie weet, dalk is daar 'n dominee, sendeling, geestelike werker of evangelis onder hulle...

Ons wil net vir elkeen baie dankie sê wat die oggend so spesiaal gemaak het vir die Sondagskool. Tannie Ronél, met jou b...
17/08/2026

Ons wil net vir elkeen baie dankie sê wat die oggend so spesiaal gemaak het vir die Sondagskool. Tannie Ronél, met jou boodskap oor Jesus wat die Lam van God is. Oom Naude en tan Charlize dat jul die lammetjie vir ons gebring het van die plaas af en tan Rulize vir die lekker cupcakes en kaartjies. Ons waardeer julle.

Address

Tula Straat 14
Welkom
9459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrye Baptiste Kerk - Welkom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share