Vredendal Baptiste Kerk

Vredendal Baptiste Kerk In die teenwoordigheid van God;
Onder die autoriteit van God;
Tot eer en verheerliking van God.

Hoe betroubaar is jou woorde?Hierdie Sondag gaan ons, die studie van Jakobus voortsit en ons gaan kyk na wat sê die Bybe...
05/06/2026

Hoe betroubaar is jou woorde?

Hierdie Sondag gaan ons, die studie van Jakobus voortsit en ons gaan kyk na wat sê die Bybel oor dit wat gelowiges sê.

Jy is baie welkom by ons erediens.

Christus Groete

***NEEM ASB KENNIS***Ons erediens vind more oggend plaas in die VCSV kapel op Strandfontein.Jy is steeds baie welkom om ...
30/05/2026

***NEEM ASB KENNIS***

Ons erediens vind more oggend plaas in die VCSV kapel op Strandfontein.
Jy is steeds baie welkom om ins erdiens by te woon.

Jakobus skryf in hoofstuk 5 vers 7 dat ons geduldig moet wees in vervolging, maar geduld kom nie natuurlik vir ons nie.O...
23/05/2026

Jakobus skryf in hoofstuk 5 vers 7 dat ons geduldig moet wees in vervolging, maar geduld kom nie natuurlik vir ons nie.

Onderleiding van die Heilige Gees gee Jakobus dan ook 6 perspektiewe wat jou sal motiveer om geduld aan te leer.

Jy is baie welkom by ons erediens more oggend.

Christus Groete

23/05/2026
18/05/2026

Die openbare skool leer nie net lees en wiskunde nie.

Dit leer ’n hele godsdiens:
Sekulêre humanisme.

En te veel Christene
het geen probleem daarmee nie.

— Mandy Maltz

Jakobus skryf aan sy gemeente 'n brief en hy gee 'n reeks geloofs toetse. Hy wou he dat die mense in die gemeente die eg...
09/05/2026

Jakobus skryf aan sy gemeente 'n brief en hy gee 'n reeks geloofs toetse. Hy wou he dat die mense in die gemeente die egtheid van hule eie geloof moes toets, en in Hoofstuk 5 vers 1 tot 6 skryf hy oor geld.
En dis hier waar ons vandag ongemaklik raak, wanneer God en geld in dieselfde sin genoem word dan is ons skepties.
En tog, as ons na die Bybel kyk dan sien ons dat, hoe ek en jy ons geld hanteer 'n baie duidelike aanduiding is van hoe ons verhouding met God is.
Die Nuwe Testament gee baie duidelike riglyne van hoe gelowiges hul geld sake moet hanteer, maar omdat geld in die kerk so 'n sensitiewe saak is word dit nie geleer nie.

Met ons uitleg van Jakobus 5 vers 1-6 gaan ons kyk na wat se God hoe moet jou verhouding met jou geld wees.

Jy is baie welkom om ons erediens by te woon.

Christus Groete

Wat bedoel Jakobus as hy se, "Moenie van mekaar kwaadpraat nie" in vers 11?In die res van vers 11 en vers 12 gee Jakobus...
24/04/2026

Wat bedoel Jakobus as hy se, "Moenie van mekaar kwaadpraat nie" in vers 11?

In die res van vers 11 en vers 12 gee Jakobus vir ons 'n diep teologiese les.

Jy is welkom om ons erediens by te woon indien jy wil weet wat hierdie twee verse beteken.

Christus Groete

In Jakobus 4 vers 7 tot 10 sien ons 'n uitnodiging tot reddende geloof. Maar wat hierdie gedeelte interessant maak is da...
17/04/2026

In Jakobus 4 vers 7 tot 10 sien ons 'n uitnodiging tot reddende geloof. Maar wat hierdie gedeelte interessant maak is dat ons sien dat God elke mens met 'n verantwoordelikheid los, en Jakobus gee 10 verantwoordelikhede in hierdie 4 verse.

Jy is baie welkom by ons erediens hierdie Sondag oggend.

Address

Bo Vertrek/Nashua Gebou In Voortrekker Straat
Vredendal
8146

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vredendal Baptiste Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Vredendal Baptiste Kerk:

Share

Category