06/08/2026
Hallllooooo Nuwe Lewe maaitjies....
Die lessie tema vir môre is:
Wie is ek?
Daar is vanaf 09:30 koffie beskikbaar vir mamma en pappa. Kom deel in al die pret en om meer van Jesus te leer en meer soos Jesus te word!
Sien julle daar!