Nederduitsch Hervormde Gemeente Weskus

Nederduitsch Hervormde Gemeente Weskus Die gemeente gebou staan in Japie Burger straat, Vredenburg. Eredienste begin om 09:00 soggens. Ons werk met 'n familie bedieningsmodel.

Eerste minute saam met God           JOHANNES 8:31-32 AFR83[31] Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan ...
08/09/2026

Eerste minute saam met God JOHANNES 8:31-32 AFR83
[31] Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; [32] en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”

https://bible.com/bible/6/jhn.8.31-32.AFR83

Eerste minute saam met GodKLAAGLIEDERE 3:21-26 AFR83[21] Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: [22]...
07/09/2026

Eerste minute saam met God
KLAAGLIEDERE 3:21-26 AFR83
[21] Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: [22] deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, [23] dit is elke môre nuut. U trou is groot. [24] Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom. [25] Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra; [26] dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here;

https://bible.com/bible/6/lam.3.21-26.AFR83

06/09/2026

Baie welkom by ons volgende Sondagoordenking.

Ons wens elkeen ń baie geseënde Sondag toe.
°🙏°
(Dankie dat jy na ons boodskap geluister het. Indien jy ons gemeente se bediening wil ondersteun, kan jy ń finansiële bydrae maak in die volgende rekening:
NHG Weskus
Takkode: 632005
ABSA Tjekrekening nr: 1300580358
Baie dankie)

Eerste minute saam met God.PSALMS 39:2 AFR83[2] Ek het gesê: “Ek wil sorgvuldig let op my lewe en nie sondig met wat ek ...
05/09/2026

Eerste minute saam met God.
PSALMS 39:2 AFR83
[2] Ek het gesê: “Ek wil sorgvuldig let op my lewe en nie sondig met wat ek sê nie. Ek wil nie 'n woord praat as 'n slegte mens my teëstaan nie.”

https://bible.com/bible/6/psa.39.2.AFR83

Eerste minute saam met GodPSALMS 19:2-7 AFR83[2] Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van ...
04/09/2026

Eerste minute saam met God
PSALMS 19:2-7 AFR83
[2] Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend. [3] Die een dag gee die berig deur aan die ander en die een nag deel die kennis aan die volgende mee. [4] Sonder spraak en sonder woorde, onhoorbaar is hulle stem. [5] Tog gaan daarvan 'n boodskap uit oor die hele wêreld en hulle taal bereik die uithoeke van die aarde. Vir die son is daar in die hemel 'n tent opgeslaan. [6] As hy stralend begin om sy baan te volg, is hy soos 'n bruidegom wat uit sy slaapkamer kom. [7] Aan die een kant van die hemel kom hy op en aan die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy gloed nie.

https://bible.com/bible/6/psa.19.2-7.AFR83

Eerste minute saam met GodDeel saam in die gebed geneem uit die Blitspos van die NHKA op 3 September 2026
03/09/2026

Eerste minute saam met God
Deel saam in die gebed geneem uit die Blitspos van die NHKA op 3 September 2026

Eerste minute saam met God.JESAJA 46:3-9 AFR83[3] Luister na My, nageslag van Jakob, almal wat oor is uit die nageslag v...
02/09/2026

Eerste minute saam met God.
JESAJA 46:3-9 AFR83
[3] Luister na My, nageslag van Jakob, almal wat oor is uit die nageslag van Israel, julle vir wie Ek gedra het van julle geboorte af, wat Ek vasgehou het vandat julle daar is. [4] Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red. [5] Met wie kan julle My vergelyk, aan wie kan julle My gelykstel, met wie kan julle My op een lyn stel, wie kan 'n vergelyking met My deurstaan? [6] Mense gooi goud uit hulle geldsak uit en weeg silwer op 'n skaal af; hulle huur 'n goudsmid, en hy maak daarvan 'n afgodsbeeld. Dan buig hulle voor hom en aanbid hom. [7] Hulle tel hom op hulle skouers en dra hom, hulle sit hom op sy plek neer en hy staan daar, hy kan nie van daardie plek af padgee nie. As iemand na hom roep, antwoord hy nie, hy help hom nie uit sy nood nie. [8] Dink hieraan en luister, neem dit ter harte, julle oortreders. [9] Dink aan wat vroeër gebeur het, lank gelede; Ek is God, daar is geen ander nie; Ek is God, daar is niemand soos Ek nie.

https://bible.com/bible/6/isa.46.3-9.AFR83

Eerste minute saam met GodLUKAS 12:8-12 AFR83[8] “Ek sê vir julle: Elkeen wat hom voor die mense openlik vir My uitspree...
01/09/2026

Eerste minute saam met God
LUKAS 12:8-12 AFR83
[8] “Ek sê vir julle: Elkeen wat hom voor die mense openlik vir My uitspreek, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook openlik uitspreek voor die engele van God. [9] Maar hy wat My voor die mense verloën, sal voor die engele van God verloën word. [10] “Elkeen wat teen die Seun van die mens iets sê, kan vergewe word; maar hy wat teen die Heilige Gees laster, kan nie vergewe word nie. [11] “Wanneer hulle julle voor sinagoges en owerhede en gesagvoerders bring, moet julle julle nie bekommer oor hoe of waarmee julle julle gaan verdedig of wat julle gaan sê nie, [12] want die Heilige Gees sal julle op daardie oomblik leer wat gesê moet word.”

https://bible.com/bible/6/luk.12.8-12.AFR83

Eerste minute saam met GodDeel saam met ons in hierdie gebed aan die begin van die week. Geplaas deur IN SY SPORE.
31/08/2026

Eerste minute saam met God
Deel saam met ons in hierdie gebed aan die begin van die week. Geplaas deur IN SY SPORE.

30/08/2026

Baie welkom by ons volgende Sondagoordenking.

Ons wens elkeen ń baie geseënde Sondag toe. Die Skriflesing is uit Jesaja 25:1-12
°🙏°
(Dankie dat jy na ons boodskap geluister het. Indien jy ons gemeente se bediening wil ondersteun, kan jy ń finansiële bydrae maak in die volgende rekening:
NHG Weskus
Takkode: 632005
ABSA Tjekrekening nr: 1300580358
Baie dankie)

Address

Japie Burger Straat 8
Vredenburg
7380

Opening Hours

09:00 - 11:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Gemeente Weskus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nederduitsch Hervormde Gemeente Weskus:

Shortcuts

Share