Nederduitsch Hervormde Kerk Villieria

Nederduitsch Hervormde Kerk Villieria Hierdie is die gemeenteblad van die NHK Villieria. H/v Ben Swartstr en 27str ln Villieria.

BANKBESONDERHEDE
Nhk Villieria
ABSA – Tjek rek (Current account)
TAK: Ben Swartstr
Rek nr: 050286010
Takkode: 632005
Verw: Offergawe/ Deurkollekte/NHSV of wat ookal

Kry toegang tot ons ere dienste by
27/02/2026

Kry toegang tot ons ere dienste by

Share your videos with friends, family, and the world

28/09/2025

Mens is mos so oud soos jy VOEL!

Baie dankie aan elkeen wat ons Lentekarnaval kom ondersteun het. Die wat hard gewerk het, die wat al hul geld spandeer h...
28/09/2025

Baie dankie aan elkeen wat ons Lentekarnaval kom ondersteun het. Die wat hard gewerk het, die wat al hul geld spandeer het en selfs elkeen wat net kom groet of oë wys het. Ons waardeer elkeen van julle!

Besoek gerus ons youtube kanaal by
10/06/2025

Besoek gerus ons youtube kanaal by

Share your videos with friends, family, and the world

04/03/2025

Ons is besig om die dienste wat opgeneem is om te skakel na YouTube.
Indien julle belangstel om daarna te luister, die link is: https://www.youtube.com/.
Tans is ons besig met 2024 se dienste, dan sal die vorige jare s'n ook gedoen word.

01/10/2023

Baie dankie Gary Forwood vir die vermaak tydens ons gratis pannekoek dag. Ons waardeer jou hart vir die kerk en die gemeenskap.

30/09/2023

Wie is lus vir gratis pannekoek / tweedehandse klere?
Kom ondersteun ons asseblief - ons vra altyd, hierdie keer wil ons teruggee aan die gemeenskap.
Eerskomende Saterdag (30 Sep) by die Hervomde Kerk Villieria h/v 27ste laan en Ben Swart straat gaan ons vanaf 08:00 gratis pannekoek (maks 3 per persoon) uitdeel aan enige iemand wat belanstel.
Ons het ook onlangs 'n bazaar gehad waartydens daar tweedehandse klere oorgebly het. Indien daar enige behoefte daarvoor is, kan julle kom kry - 2 kleding stukke per persoon.
Die enigste rede vir die beperkings op die pannekoek en klere is sodat meer mense iets kan kry, en alles nie deur 1 persoon gevat word nie.
Alhoewel alles gratis is, sal 'n donasie boks beskikbaar wees. Indien genoeg donasies inkom, gaan ons dit weer doen. Ons wil probeer om hierdie 'n gereelde geleentheid maak.

08/09/2023
Kom ondersteun ons asb!
08/09/2023

Kom ondersteun ons asb!

Address

Ben Swartstraat 980
Pretoria
0186

Opening Hours

08:30 - 09:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Kerk Villieria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share