Kompas Gemeente

Kompas Gemeente Liefde vir God - Liefde vir mense - Verander die wêreld Ons manier van kerkhou is tussen die van die drie Susterskerke en die Pinksterkerke.
(1)

Dienstye elke sondag om 9:00 en 18:00

Wie regeer eintlik jou lewe? 'n Verlosser roep jy, 'n Koning gehoorsaam jy. Wie regeer eintlik in jou lewe?
06/09/2026

Wie regeer eintlik jou lewe?
'n Verlosser roep jy, 'n Koning gehoorsaam jy.
Wie regeer eintlik in jou lewe?

03/09/2026

Ons nooi jou uit om Sondag om 09:00 saam met ons te kom kuier en deel te wees van ’n besondere diens.

Al gaan die braai weens die weer nie voort nie, wag daar steeds ’n groot verrassing vir jou! 👀

Maak seker jy mis nie Sondag se diens nie, bring jou mense en kom beleef dit saam met ons! 🙌

Nog 'n paar oomblikke vasgevang van ons Vroue wat glo retreat: Sy Sal. Wat 'n ongelooflike belewenis en ervaring. Ons bi...
03/09/2026

Nog 'n paar oomblikke vasgevang van ons Vroue wat glo retreat: Sy Sal. Wat 'n ongelooflike belewenis en ervaring.

Ons bid dat elke vrou weer Sal Hoor, Groei, nie bang wees nie en opstaan in haar rol as vrou en dogter van die Koning. 💐🫶

In Sy Koninkryk. Sondag het Marius Malan ons herinner: Christus is nie Jesus se van nie, dit is Sy titel.Jesus is ons Ko...
01/09/2026

In Sy Koninkryk.

Sondag het Marius Malan ons herinner: Christus is nie Jesus se van nie, dit is Sy titel.

Jesus is ons Koning. En ons behoort aan Hom.

Huwelikskursus: Van Twee na EenOf julle reeds getroud is of nog op pad is na die groot “ja”, is hierdie kursus 'n geleen...
31/08/2026

Huwelikskursus: Van Twee na Een

Of julle reeds getroud is of nog op pad is na die groot “ja”, is hierdie kursus 'n geleentheid om saam te groei, mekaar beter te leer ken en doelbewus in julle verhouding te belê. ❤️

Want ’n goeie huwelik gebeur nie vanself nie!

📩 Registreer: https://kompasgemeente.churchcenter.com/registrations/events/3840904

31/08/2026

Sy Sal
Sy Sal Hoor
Sy Sal Groei
Sy Sal nie bang wees nie
Sy Sal Opstaan!

Ooit gewonder hoekom die Evangelies vol is van 'n Koninkryk waarvan ons min praat? Jesus het nie net gekom om te sterf n...
23/08/2026

Ooit gewonder hoekom die Evangelies vol is van 'n Koninkryk waarvan ons min praat? Jesus het nie net gekom om te sterf nie, Hy het gekom om te regeer en Hy is juis dood om oor die dood self ook te kan heers.

Address

90 Abraham Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00
Friday 08:30 - 14:00
Sunday 08:30 - 11:30
18:00 - 00:00

Telephone

+27160040016

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kompas Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share