03/06/2022
Belangrike datums vir die week:
Sondag 05 Junie:
08:30 Erediens
09:15 Kategese
Donderdag 09 Junie:
08:00 Koeksisters
Sondag 12 Junie:
08:30 Erediens
09:15 Kategese
Koeksister bestellings moet teen Dinsdag geplaas wees. Ons bak slegs op bestelling en die koste beloop R40 vir 500g. Plaas u bestelling hier - https://wa.me/+27796610611.
Die volgende lidmate verjaar en word hartlik geluk gewens!
05 Junie - Thomas Holder
07 Junie - Schalk Jacobs
09 Junie - Duart Barnard
Verkiesing van kerkraad:
Ouderlinge : Johann Hugo, Bertie du Bruyn en Lee Bruné
Diakens : Wynand van Tonder
_Kerkraadskategese_ vind plaas op 14 Junie en die bevestiging op 19 Junie.
Voorbidding:
Doen asseblief voorbidding vir Callie en Bokkie Willemse.
Tooi turkoois vir bejaardes:
Ons maak toiletware, koekies en lekkers bymekaar. Ons doel is om dit by AMOT in Parys uit te gee. Bring asseblief Sondag u sakkies met hierdie items saam. U kan ook los items saambring en in die voorportaal plaas.