Gereformeerde Kerk Trinitas

Gereformeerde Kerk Trinitas Gereformeerde Kerk - Trinitas Nooi al jou vriende uit om aan te sluit by ons blad en kom ons almal help om ons gemeente te laat groei vir Christus!

Die Gereformeerde Kerk Trinitas gemeente se eie Facebook bladsy waar ons gemeente nuus kan deel, mekaar kan leer ken en sommer net lekker kan klets. Jeremia 29:11 "Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!"

10/04/2026

Skrifgedeelte

Filippense 1:18-26
Liedere
Lied 510: 1,3,4
Lied 582: 1,2,4

Het jy al jou tafel/kaartjies bespreek? Kontak vir Christa of Yolandi om deel te wees van die oggend.
11/07/2025

Het jy al jou tafel/kaartjies bespreek? Kontak vir Christa of Yolandi om deel te wees van die oggend.

Omkring solank die datum vir ons Biltongfees!Kontak vir Christa of Christo om kaartjies te bespreek, óf as jy belangstel...
11/07/2025

Omkring solank die datum vir ons Biltongfees!
Kontak vir Christa of Christo om kaartjies te bespreek, óf as jy belangstel om op te tree as 'n gasheer/gasvrou.

16/02/2025

Ons ervaar tans tegniese probleme met ons rekenaar en kan ongelukkig nie ons eredienste uitsaai nie. Ons vra om verskoning vir die ongerief.

Dankie aan Trinitas se laerskool- en voorskoolse jeug vir die item vanoggend tydens ons Kerserediens.
01/12/2024

Dankie aan Trinitas se laerskool- en voorskoolse jeug vir die item vanoggend tydens ons Kerserediens.

Belydenis van geloof 17 November 2024Hartlik geluk aan Lianca Coetzee, Gustav du Preez, Jason Geere en Ané Voges met jul...
18/11/2024

Belydenis van geloof
17 November 2024

Hartlik geluk aan Lianca Coetzee, Gustav du Preez, Jason Geere en Ané Voges met jul belydenisaflegging. Geluk ook aan jul ouers en ander familie.

"Die Kerk se Storie – Hoe sal jy dit skryf?"Sluit by ons aan vir 'n boeiende driekamp-reeks op Sondag 21 en 28 April, en...
21/04/2024

"Die Kerk se Storie – Hoe sal jy dit skryf?"

Sluit by ons aan vir 'n boeiende driekamp-reeks op Sondag 21 en 28 April, en 5 Mei om 18:00 by die Gereformeerde Kerk Trinitas. Oop vir almal, veral die jeug. Ontdek jou bestemming en die wysheid van vroeë Christene. Moet dit nie mis nie! Sien jou daar.

Hartlik geluk aan hierdie groep jong dames wat op Sondag, 19 November 2023 Belydenis van Geloof afgelê het by GK Vanderb...
27/11/2023

Hartlik geluk aan hierdie groep jong dames wat op Sondag, 19 November 2023 Belydenis van Geloof afgelê het by GK Vanderbijlpark-Trinitas. Rochelle, Naisha, Bea, Mikayla, Sonja en Elbie.

Dit is amper weer tyd vir GK Gereformeerde Kerk Trinitas se basaar!
30/08/2023

Dit is amper weer tyd vir GK Gereformeerde Kerk Trinitas se basaar!

Address

H/v Piet Retief Boulevard En Pietersenstraat
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00
18:00 - 19:00

Telephone

+27169825017

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Trinitas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Trinitas:

Share