Eden Gemeente / Congregation - Upington

Eden Gemeente / Congregation - Upington CHRISTUS IN ONS CHRISTUS DEUR ONS

Ons is 'n Familie van Christus wat fokus op die groei, bemagtiging van passievolle, volwasse, Woord gebasseerde gemeentelede, deurdrenk met Sy genade, gereed om Sy hande en voete in die omgewing te wees.

Blomme in die hare en gereed vir lentefees!
06/09/2026

Blomme in die hare en gereed vir lentefees!

04/09/2026

Sien jou Sondag by ons Lentefees!!! 🩷🌸💐🌻🌼

Ons kan nie meer WAG om almal se "broodjies te proe" nie!!! Sien jou môreoggend! 🩷 🩷 🩷
29/08/2026

Ons kan nie meer WAG om almal se "broodjies te proe" nie!!! Sien jou môreoggend! 🩷 🩷 🩷

Sien jou Sondag!!! 😉 Onthou jou Broodjie! 🩷 🩷
27/08/2026

Sien jou Sondag!!! 😉 Onthou jou Broodjie! 🩷 🩷

Baie geluk met jou verjaarsdag liewe Daleen!! Jy is een vn ons voorvatters en jou liefde vir Jesus steek ons almal aan d...
25/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag liewe Daleen!! Jy is een vn ons voorvatters en jou liefde vir Jesus steek ons almal aan die brand! Ons is baie lief vir jou! Mag jou dag gevul wees met die Vader se seën op jou lewe! Baie 🩷 🩷

Ons liefste tannie Mona verjaar!! Baie geluk met tannie e 76ste verjaarsdag! Mag die dag vol vreugde wees!Tanmie is vir ...
25/08/2026

Ons liefste tannie Mona verjaar!! Baie geluk met tannie e 76ste verjaarsdag! Mag die dag vol vreugde wees!
Tanmie is vir ons so voorbeeld van hoe iemand vol vreugde kan wees in alle omstandighede! Baie 🩷

Wafels en die Woord Sondag! Want die Woord moet vir ons stroopsoet word!!!          jesuscallingupingtongeeom
23/08/2026

Wafels en die Woord Sondag! Want die Woord moet vir ons stroopsoet word!!! jesuscallingupingtongeeom

Saterdag aand het ons Rooted Youth heerlik gekuier by Jan en Loritha met Games night! Ons het almal gewens ons was bietj...
19/08/2026

Saterdag aand het ons Rooted Youth heerlik gekuier by Jan en Loritha met Games night! Ons het almal gewens ons was bietjie jonger en kon deel hê aan die pret en die heerlike stokbrood en wors!! 😉 #

Address

120 Groenpunt Avenue, Keidebees
Upington
8800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eden Gemeente / Congregation - Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share