Fountain of Life Minsitries International

Fountain of Life Minsitries International A church where God's Unmerited Favour Reigns where everbody is somebody

Erediens: Ons was waar ons moes wees.
06/09/2026

Erediens: Ons was waar ons moes wees.

Erediens: Sondag, 06 Sep.'26Dit was geseënd.
06/09/2026

Erediens: Sondag, 06 Sep.'26
Dit was geseënd.

Erediens & NagmaalSo. 06 Sep.'26
06/09/2026

Erediens & Nagmaal
So. 06 Sep.'26

06/09/2026

Erediens & Nagmaal
So. 06 Sep.'26

06/09/2026
♡
30/08/2026

30/08/2026

Erediens
Sondag, 30 Aug.'26
Boodskap: Pastoor Kroon
Skriflesing: Lukas 17: 1-10

Vadersdagdiens...♡♡♡Baie dankie. Ons waardeer dit opreg...♡♡♡
21/06/2026

Vadersdagdiens...♡♡♡
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg...♡♡♡

Geliefdes ❤️Sondag, 21 Junie 2026Erediens: VADERSDAGDiensleier: Juffrou KroonDansitem: Chandré PhetéPrediker: Juffrou Ph...
21/06/2026

Geliefdes ❤️
Sondag, 21 Junie 2026
Erediens: VADERSDAG
Diensleier: Juffrou Kroon
Dansitem: Chandré Pheté
Prediker: Juffrou Pheté
Teks: Exodus 14:10
Tema: "Wees stil..."

Diegene teenwoordig, moes hier wees. Die boodskap sal deur hulle vermeerder en vrug voortbring.

'n Boodskap wat inspireer en gelei is deur God. Dit het deurgedring tot alle hartkamers.

Die diens is 'n duidelike teken dat ons uitverkore manne en vroue het in Christus.

Die boodskap het die teiken getref.

Baie dankie vir jul liefde en positiwiteit wat u uitstraal en kinderlik in ons glo.

Dankie God vir u onvoorwaardelike liefde.

God bless 🙏

Address

Oupa Claasen Str 39 Morning Glory
Upington
8800

Telephone

+27618081409

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fountain of Life Minsitries International posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Fountain of Life Minsitries International:

Shortcuts

Share