21/07/2026
Goeie more almal.
Ons wil hartlik uitnooi om gerus ons Kerk se nuwe Youtube Music skakel te besoek waar ons stelselmatig nuwe liedjies aan die Gemeente wil bekend stel. Dit is 'n pragtige platform om ons harte te help belyn met dit wat die Here doen in ons volgende seisoen.
Gaan luister gerus &
Listen to VEK LIGHUIS on YouTube Music - a dedicated music app with official songs, music videos, remixes, covers, and more.