Upington Congregational Church

Upington Congregational Church Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Upington Congregational Church, Religious organisation, 16 Sendling Street, 8801, Upington.

FOTOBEELD VAN ONS BYBELSTUDIE: AANGEBIED DEUR ONS YOUNG ADULTS IN ACTION.๐Ÿ™๐Ÿ™Œ๐Ÿ™Œ๐Ÿ™26/08/2026
26/08/2026

FOTOBEELD VAN ONS BYBELSTUDIE: AANGEBIED DEUR ONS YOUNG ADULTS IN ACTION.
๐Ÿ™๐Ÿ™Œ๐Ÿ™Œ๐Ÿ™

26/08/2026

Ons Young Adults lei mรดre-aand se Bybelstudie. Kom ons verdiep ons saam in die Skrif.
25/08/2026

Ons Young Adults lei mรดre-aand se Bybelstudie. Kom ons verdiep ons saam in die Skrif.

23/08/2026

KERKKOOR: Mercy Rewrote my Life.

NO COPY RIGHT TO THE SONG.

23/08/2026

Br Eddie: Goodness of God.

NO COPY RIGHT TO THE SONG.

23/08/2026

KERKKOOR: God and God Alone.

NO COPY RIGHT TO THE SONG.

23/08/2026

Geestelike Dans: Des

FOTOBEELD VAN DIE DIENS VAN DIE KERKKOOR SE VERJAARSDAG.๐Ÿ™
23/08/2026

FOTOBEELD VAN DIE DIENS VAN DIE KERKKOOR SE VERJAARSDAG.๐Ÿ™

Goeiedag gemeenskap van Upington. Gisteraand het 'n motoris, wat by die klub gekuier het, hierdie skade gerig aan ons ke...
15/08/2026

Goeiedag gemeenskap van Upington. Gisteraand het 'n motoris, wat by die klub gekuier het, hierdie skade gerig aan ons kerk. Die persoon het met sy motor die Palisades beskadig en weggejaag. Enige persoon wat inligting beskik van die Sondebok kan die kerkkantoor skakel of whattsupp op die vlg Nr. 0787705476. Baie dankie.

Die Pastoriegesin het hierdie week  hul bediening van 15 jaar in ons Gemeente gevier.๐Ÿ‘Alle Lof en Eer kom Hom toe.๐Ÿ™ŒMag G...
02/08/2026

Die Pastoriegesin het hierdie week hul bediening van 15 jaar in ons Gemeente gevier.๐Ÿ‘Alle Lof en Eer kom Hom toe.๐Ÿ™ŒMag God hul bediening en werksaamhede in ons Kerk verder sal Seรซn.๐Ÿ™

26/07/2026

Address

16 Sendling Street, 8801
Upington
8800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Congregational Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share