NG Kerk Upington-Wes

NG Kerk Upington-Wes 'n Gemeente wat streef na die uitleef van Jesus se liefde en laaste opdrag. Kom word gerus deel van ons familie.

06/09/2026

john 14: 10-14

Sien jou môre!
29/08/2026

Sien jou môre!

Staan hierdie Sondag ’n kans om ’n mooi grootdruk-2020-vertaling-leerbybel te wen! 📖✨ Trek jou mooiste “step-outs” aan! ...
27/08/2026

Staan hierdie Sondag ’n kans om ’n mooi grootdruk-2020-vertaling-leerbybel te wen! 📖✨ Trek jou mooiste “step-outs” aan! 🤩

Hierdie Sondag! 🌸👶Al ons 0–2-jariges is welkom! Ons kan nie wag om ons klein lente-babas te sien nie! 🌷💛
25/08/2026

Hierdie Sondag! 🌸👶

Al ons 0–2-jariges is welkom! Ons kan nie wag om ons klein lente-babas te sien nie! 🌷💛

16/08/2026

Is daar nog iets nuuts...

14/08/2026
In liefdevolle herinnering aan een van Wes se predikante
13/08/2026

In liefdevolle herinnering aan een van Wes se predikante

Kom ons help die Sondagskool se projek
13/08/2026

Kom ons help die Sondagskool se projek

09/08/2026

Lukas 10:38-42

Address

Kersbos Street 1
Upington
8801

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Upington-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Upington-Wes:

Share