Kerk van God Herlewing Sentrum Gemeente - Louisevaleweg

Kerk van God Herlewing Sentrum Gemeente - Louisevaleweg Die Kerk van God Herlewing Sentrum Gemeente Louisevaleweg...Plaaslike Leier-Pastoor Willem IsaksοΏ½

Ons Nooi u hulle Hartlik uit na ons PAMPERING DAY vir alle VROUE IN LOUISEVALEWEGSpreuke 31Saterdg 22 August 202610uut o...
28/07/2026

Ons Nooi u hulle Hartlik uit na ons PAMPERING DAY vir alle VROUE IN LOUISEVALEWEG

Spreuke 31

Saterdg 22 August 2026

10uut oggend

Kerk van God Herlewing Sentrum Gemeente - Louisevaleweg
Ridderspoort Str 1 Louisevaleweg

VERNIET MAHALA FREE

Enige navrae Kontak
Daniel Olivier

Women's Month
31

Gelukkige Verjaarsdag aan ob Nasionale Opsiener - Pst Gurshen OliphantPsalm 1:2-3Net GOEDHEID EN GUNS U OP U LEWE...Mag ...
28/07/2026

Gelukkige Verjaarsdag aan ob Nasionale Opsiener - Pst Gurshen Oliphant

Psalm 1:2-3

Net GOEDHEID EN GUNS U OP U LEWE...
Mag God u seen met Baie jare.

Ons Waardeer u as ons NASIONALE OPSIENER

Geniet u dag

Ons as Kerk van God Herlewing Sentrum Gemeente - Louisevaleweg wil graag ons Dank ytspreek aan Elkeen wat ons ondersteun...
19/07/2026

Ons as Kerk van God Herlewing Sentrum Gemeente - Louisevaleweg wil graag ons Dank ytspreek aan Elkeen wat ons ondersteun en bydra gegee het mag u seen ons kon 300+ kinders en Volwasse iets gee om te eet.

Baie Baie Baie Dankie

Mattheus 25 vers 42-43

Daniel Olivier Magaret Bosman Baie Dankie mag God u seen....

Ons Nooi u hulle Hartlik uit na ons 20ste Nasionale Paasnaweek Konferensie PostmasburgOnderleiding van Pastor Gurshen Ol...
27/03/2026

Ons Nooi u hulle Hartlik uit na ons 20ste Nasionale Paasnaweek Konferensie Postmasburg

Onderleiding van Pastor Gurshen Oliphant

Almal is meer as WELKOM

DIE VLERKE VAN GELOOF

Goeiemore GeliefdesOns nooi u hulle Hartlik uit na 4dae Herlewing Dienste te Kerk van God Herlewing Sentrum Gemeente - L...
29/01/2026

Goeiemore Geliefdes

Ons nooi u hulle Hartlik uit na 4dae Herlewing Dienste te Kerk van God Herlewing Sentrum Gemeente - Louisevaleweg

Donderdag-Saterdag 18.30
Sondag oggend 9.30
Sondag midag 5uur

Dienste sal OPEN AIR wees so u mag u camping stoel sam bring.

Ons sal u hul teenwoordigheid en Ondersteuning opreg opreg Waardeer

ALMAL IS MEER AS WELKOM

KONTAK
PST W. Isaks
Daniel Olivier
Patsy Richards

Baie Dankie

Ons Nooi u hulle Hartlik uit na ons BACK TOO SCHOOL SANGAANDSaterdg 17 Janaurie 2026 7pmALMAL IS MEER AS WELKOMOns sal u...
14/01/2026

Ons Nooi u hulle Hartlik uit na ons BACK TOO SCHOOL SANGAAND

Saterdg 17 Janaurie 2026 7pm

ALMAL IS MEER AS WELKOM

Ons sal u hul teenwoordigheid en Ondersteuning opreg Waardeer.

Baie Dankie

Kontak
Sus Patsy Richards Wilmien Isaks

Almal is meer as WELKOM πŸ›πŸŽ„πŸŽ…πŸŽ„πŸ›
25/12/2025

Almal is meer as WELKOM πŸ›πŸŽ„πŸŽ…πŸŽ„πŸ›

Isaiah 9:6-7For to us a child is born, to us as son is given, and the government will be on his shoulders. And he will b...
25/12/2025

Isaiah 9:6-7

For to us a child is born, to us as son is given, and the government will be on his shoulders.
And he will be called Wonderful Counselor, Might God,Everlasting Father,Prince of Peace.
Of the greatness of his government and peace there will be no end.
He will reign on David's throne and over his kingdom, establishing and upholding it with justice and righteousness from that time on and forever.
The zeal of the Lord Almighty will accomplish this.

Merry Christmas to you ALL........
πŸŽ„πŸŽ…πŸŽ€πŸŽπŸŽŠπŸŽπŸŽ€πŸŽ…πŸŽ„

Goeiemidag Ons Nooi u hulle Hartlik uit na DANKSEGINGSDIENS van Pastoor en Juf Isaks. Almal is meer as WELKOM. Op die Vl...
12/12/2025

Goeiemidag

Ons Nooi u hulle Hartlik uit na DANKSEGINGSDIENS van Pastoor en Juf Isaks.

Almal is meer as WELKOM.
Op die Vlerke van Geloof
β›ͺπŸ›πŸ™ŒπŸ›β›ͺ

Address

2 Ridderspoort Street
Upington
8801

Telephone

+27747016344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kerk van God Herlewing Sentrum Gemeente - Louisevaleweg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share