Graanendal Gemeente

Graanendal Gemeente Ons wil ‘n (geloofs)gemeenskap wees wat mekaar met ons broosheid en gebrokenheid, aanvaar. Ons wil mekaar die ruimte gee om vrae oor die lewe en geloof te

Gebruik asb die link om na die stream op Youtube te kyk:
06/09/2026

Gebruik asb die link om na die stream op Youtube te kyk:

As mense vandag aan Christene dink, is "liefdevol" ongelukkig nie a...

Welkom by Graanendal Kerk, Sondag, 06 September 🤎•09:00 Koffie kuier09:30 Kerkdiens en GiG KidzAdres: Curro Uitzicht [h/...
04/09/2026

Welkom by Graanendal Kerk, Sondag, 06 September 🤎

09:00 Koffie kuier
09:30 Kerkdiens en GiG Kidz

Adres: Curro Uitzicht [h/v Wildebeest & Springbok Straat]

Die eindfluitjie het vir voorafbestellings geblaas. Gelukkig is daar nog ekstra tyd op die horlosie vir instap-kliënte o...
04/09/2026

Die eindfluitjie het vir voorafbestellings geblaas. Gelukkig is daar nog ekstra tyd op die horlosie vir instap-kliënte om uitgesoekte items in die hande te kry. (12:00-16:45)

30 Augustus is Familie Sondag! Lekker naweek saam met familie en vriende en geniet die rugby! 🇿🇦Ons is volgende week ter...
28/08/2026

30 Augustus is Familie Sondag!

Lekker naweek saam met familie en vriende en geniet die rugby! 🇿🇦

Ons is volgende week terug by Curro.

❤️ ❤️

Maak seker om jou ete te bespreek!
24/08/2026

Maak seker om jou ete te bespreek!

Gebruik asb die link om na die stream op Youtube te kyk:
23/08/2026

Gebruik asb die link om na die stream op Youtube te kyk:

Ontdek die krag van 'n verenigde kerk in hierdie boodskap. Die duiw...

🩷Join us for Church this Sunday, 23 Augustus.•09.00 Coffee09:30 English Church Service & GiG KidzAddress: Curro Uitzicht...
21/08/2026

🩷Join us for Church this Sunday, 23 Augustus.

09.00 Coffee
09:30 English Church Service & GiG Kidz

Address: Curro Uitzicht [c/o Wildebeest & Springbok Streets] Durbanville

❤️

20/08/2026

Die Potskerf Pottebakkery se producte is nou beskikbaar by www.vinkelwinkel.co.za. Unieke handvervaardigde, handgeverfde gebruiksware in die huis en kombuis.

Unique handmade, handpainted functional ware. Mainly hand-built and slipcast products. If you are looking for something out of the box, this is the place to find it.

Address

Curro Uitzicht Primary School
Uitzicht
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Graanendal Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Graanendal Gemeente:

Shortcuts

Share