Rooipeper Ministries

Rooipeper Ministries Vergenoegd Farm Retah McPherson bied weer ’n naweek kamp aan die eerste naweek in Maart (18-20/03/2011).

PROGRAM:
Vrydag Sessie 1: 19h00 - 22h00
Saterdag Sessie 2: 08h30 - 10h30
Saterdag sessie 3: 11h30 - 13h00
saterdag doop: 17h00 - 18h30
Saterdag sessie 4: 19h00 - 22h00
Sondag sessie 5: 08h30 - 10h30
Sondag sessie 6: 11h30 - 13h00
Getuinis en afsluitingL 13h00

28/12/2020

Manne Aandgebed om 21h00
Skakel gerus elke aan in. Jy kan saambid, of net luister en saamstem

Real-time meetings by Google. Using your browser, share your video, desktop, and presentations with teammates and customers.

Kom luister en kuier saam en proe hoe smaak Israel se kos. Bespreek by Joy van Eeden by 0827739791
10/03/2016

Kom luister en kuier saam en proe hoe smaak Israel se kos. Bespreek by Joy van Eeden by 0827739791

05/03/2016

U word uitgenooi na 'n praatjie om Sondag 13 Maart 2016 by Heidekoppie NG Kerk in Protea weg, Proteahoogte.
Amanda van der Walt gaan vertel van haar toere wat sy en haar man, John al 18 jaar aanbied in Jerusalem en Galilea. Verversings sal verskaf word met 'n Bybelse tema. Bespreek asb by Joy by 082 773 9791

VAS EN GEBEDMôre vriend/inAfgesien van die normale dagstukkie wat ek elke dag stuur, begin ek Maandag 11 Jan 2016 met 21...
10/01/2016

VAS EN GEBED
Môre vriend/in
Afgesien van die normale dagstukkie wat ek elke dag stuur, begin ek Maandag 11 Jan 2016 met 21 dagstukkies oor VAS en GEBED.
Dit sal net per whatsapp of e-pos gestuur word.
Indien jy dit wil ontvang stuur asb vir my 'n e-pos met die volgende
NAAM
VAN
SELNOMMER as jy per whatsapp wil ontvang
E-POS as jy per e-pos wil ontvang
DORP net ter inligting sodat ek weet watter gedeelte van die land/wêreld jy is.
LET WEL Om die dagstukkie per whatsapp te ontvang moet my selfoon nommer op jou foon gestoor word.
Sodra ek jou inskrywing ontvang, sal ek vir jou 'n whatsapp stuur vanaf die nommer wat jy moet stoor.

Jesus Groete
WWJD: Gerhard Fourie
WEB: www.WWJD.za.org
E-POS: [email protected]
BBM PIN: 7C4ACB4A
SKYPE: myvriend
WhatsApp: 0812685111

What Would Jesus Do. Hoe sou Jesus hierdie situasie hanteer?

21/02/2015

Goeie naand.
Ek weet julle is nie almal is by Familia Christi nie, maar indien jy nie more ander planne het nie wil ek jou graag nooi.
'n Getuienis wat jou lewe gaan verander! Kom luister more oggend 09h30 na Monique en Callie Strydom se getuienis, wat vir 4 maande aangehou was deur Al Qaeda terroriste. Moet dit nie mis nie - nooi familie en vriende saam.
Familia Christi Brackenfell
Navrae Gerhard 0812685111

16/04/2012

PROGRAM
VRYDAG 20 April:
· 16h30 - 18h30 Registrasie
· 18h00 - 19h00 Aandete
· 19h00 - 21h30 Worship en kennismaking / Aandsessie
· Koffie / Tee
SATERDAG 21 April:
· 07h30 - 08h30: Koffie en beskuit
· 08h30 - 10h30: Worship’ en eerste oggendsessie
· 10h30 -11h00: Koffie /Tee Ligte ontbyt
· 11h00 - 13h00: Tweede oggendsessie
· 13h00 - 14h00: Middagete
· 14h00 - 16h30: Middag sessie
· 17h00 - 19h00: Bybelse ete
· 19h00 - 21h30: Aandsessie
SONDAG 22 April:
· 07h30 - 08h30 Koffie / Tee en beskuit
· 08h30 - 10h00: Worship’ en Oggendsessie
· 10h00 – 11h00 Laat ontbyt (‘brunch’)
· 11h00 – 11h45 Afsluiting

04/12/2010

Watter awsome aand het ons nie gisteraand gehad nie. Retah, dankie vir ARISE MY LOVE. Dankie Mervis vir die Praise en Worship. Lofprysing sal vir my nooit weet dieselfde wees nie. ek kan nie wag vir vandag se sessies nie.

Address

1 Sparrow Street
Kraaifontein
7570

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rooipeper Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share