Bet-Elohim Bedieninge / Ministries

Bet-Elohim Bedieninge / Ministries Bet-Elohim (Heb):
Woning van God, Poort na die Hemel. Ons visie: Om elke ongelowige 'n ware dissipel van Jesus Christus te maak.

Ons doelwit: Om elke persoon wat God ons toevertrou, die Poort na die Hemel te wys deur bekering, toerusting en dissipelskap.

08/08/2026
πŸ“Œ Datums om neer te pen vir Augustus. Kom sluit gerus by ons aan en ervaar die Vader se teenwoordigheid en bid saam met ...
01/08/2026

πŸ“Œ Datums om neer te pen vir Augustus. Kom sluit gerus by ons aan en ervaar die Vader se teenwoordigheid en bid saam met ons Sy oorvloed seΓ«n oor elkeen wie se huwelik en geboortedag ons hierdie maand herdenk. So baie geluk aan almal. πŸ’πŸŒΊπŸŒΌπŸŒΈ

Stof tot nadenke......   Uit Pastoor se Pen πŸŒΎπŸ“
01/08/2026

Stof tot nadenke...... Uit Pastoor se Pen πŸŒΎπŸ“

πŸ“ŒPen gerus die volgende datums in u dagboek vir Julie maand. U is so welkom om by ons aan te sluit soos ons in elke gele...
01/07/2026

πŸ“ŒPen gerus die volgende datums in u dagboek vir Julie maand. U is so welkom om by ons aan te sluit soos ons in elke geleendheid die Here groot maak en Hom dank vir alles. Saam bid ons Sy wonderbare seΓ«n oor elke persoon af wat hierdie maand verjaar of 'n huweliks herdenking vier. So baie geluk aan 'n ieder en elk. πŸ’πŸŒΌπŸŒΈ

Stof tot nadenke vir Julie 2026 uit Pastoor Johan se pen....βœ’οΈ
01/07/2026

Stof tot nadenke vir Julie 2026 uit Pastoor Johan se pen....βœ’οΈ

πŸ“Œ Penbare Datums!πŸ“… Kom deel ons vreugde in die Here soos ons saam elke verjaarsdag, elke huweliksherdenking en elke ande...
02/06/2026

πŸ“Œ Penbare Datums!πŸ“…
Kom deel ons vreugde in die Here soos ons saam elke verjaarsdag, elke huweliksherdenking en elke ander geleentheid gebruik om Hom groot te maak en te dank, terwyl ons mekaar in Hom oprig en elke hemelse seën toebid. 🌺🌸🌼

Stof tot nadenke uit Pastoor se pen vir Junie 2026 βœ’οΈπŸ”₯
02/06/2026

Stof tot nadenke uit Pastoor se pen vir Junie 2026 βœ’οΈπŸ”₯

Address

9 Makulu Road, Pompogalana
Tzaneen
0850

Opening Hours

09:00 - 12:00

Telephone

+27719257230

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bet-Elohim Bedieninge / Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share