08/09/2026
*Wolkbergkamp info*
Ek stuur ‘n plek-📌 saam net sodat julle kan sien in watse omgewing dit is.
⛺️ Die persone wat wel aan my (Vicky) bevestig dat hul wil saam, gaan ons op die doelgerigte kampWhatsappgroep byvoeg. Daar sal die spesifieke roete bespreek word.
⛺️ 2 ure se ry.
⛺️ Ons (Hansfontien Mullers) beplan om Sabbat oggend 6:00 by Allesbeste padstal te vertrek. Ons kan komfooi van daar vir die wat wil.
⛺️ *Let wel* die *dagbesoekers* moet ook die ingangsfooi van R60p peroon betaal. Dis noodsaaklik om dit aan Vicky te bevestig sodat ons die nodige betalingsreëlings vooruit kan tref.
⛺️ Voertuie met voldoene grondvry-hoogte word aanbeveel. 4x4 is nie nodig nie.
⛺️ Weervoorspelling is mooi en gunstig.
⛺️ Netjiese spoel-toilette en storte. Donkie om warm water te verskaf.
⛺️ Elkeen bring sy eie hout vir braai. Donkie-hout is daar beskikbaar.
⛺️ Bring jou eie tent en kampgoed. Jy voorsien jou eie kos en drinkgoed.
⛺️ Dis altyd koud in die berg! Bring genoeg klere om lae aan en uit te trek.
⛺️ Die water is geskik vir drink. As jy onseker voel of sensitiewe maag het, bring jou eie water saam.
⛺️ Sorg vir jou eie medikasie en noodhulp.
⛺️ Bring muskietgoed en Doom saam.
⛺️ Onthou sonblok, hoed en stapskoene.
⛺️❗️ As jy wil saam stap is daar ‘n *ekstra R90 p persoon betaalbaar !*❗️ Onthou om dit te meld as jy bespreek.
⛺️ Baie gemaklike en informele kamp vir lekker saam kuier.
*R.S.V.P. Niks later as Dinsdag, 8 Sep om 12:00 nie.*
‼️Ons sal teen Woensdag laat weet of die kerk gesluit gaan wees komende Sabbat, al dan nie‼️
https://maps.app.goo.gl/6u4vqbs48bqU3bsA8?g_st=iw