Trichardt Familie Kerk

Trichardt Familie Kerk Trichardt Familie Kerk, Onder die Leierskap van Pastoor Danny Morgan en sy vrou Antoinette.

Hoe geseënd is dit wanneer die Here by die gemeente voeg. Baie welkom aan ons nuwe familie lede Schalk en Melinda van de...
30/08/2026

Hoe geseënd is dit wanneer die Here by die gemeente voeg. Baie welkom aan ons nuwe familie lede Schalk en Melinda van der Zandt saam met Jan en Elaine Schimdt en hulle kinders Luan en Leone. Wat n voorreg ook om Leone aan die Here op te dra. Baie geluk met haar inseēning.

Dankie Here vir n plek van aanbidding. Ons oë is as gemeente op U gerig. Die gisters is agter ons en ons strek ons uit n...
23/08/2026

Dankie Here vir n plek van aanbidding. Ons oë is as gemeente op U gerig. Die gisters is agter ons en ons strek ons uit na dit wat voorlê.
It is all about Jesus.

Nuwe kerkborde op. Dankie Here vir U werk waar ons betrokke kan wees. Kom wees deel van n familie.
22/08/2026

Nuwe kerkborde op. Dankie Here vir U werk waar ons betrokke kan wees. Kom wees deel van n familie.

Ons nooi jou hartlike uit. Kom geniet en ervaar die teenwoordigheid van die Here saam met n geestelike familie, waar jy ...
04/08/2026

Ons nooi jou hartlike uit. Kom geniet en ervaar die teenwoordigheid van die Here saam met n geestelike familie, waar jy saak maak.

Wanneer jy lê, hou aan bid, jou deurbraak kom.Wees deel van ons geestelike familie, daar waar jy saak maak. Sien julle m...
01/08/2026

Wanneer jy lê, hou aan bid, jou deurbraak kom.
Wees deel van ons geestelike familie, daar waar jy saak maak. Sien julle môre.

19/07/2026
"Dit is vir my goed om naby die Here te wees" sê Dawid in Psalm 37. Dankie Here vir die tafel wat U vir ons gedek het. A...
19/07/2026

"Dit is vir my goed om naby die Here te wees" sê Dawid in Psalm 37. Dankie Here vir die tafel wat U vir ons gedek het. Agterna het die gemeente saam n worsie gebraai en mekaar sê geselskap geniet.

Kom kuier vir ons by Trichardt Familie Kerk saam n geestelike familie waar jy saak maak. Eg pinkster gebou op die Woord ...
16/07/2026

Kom kuier vir ons by Trichardt Familie Kerk saam n geestelike familie waar jy saak maak. Eg pinkster gebou op die Woord van God.

STAAN OP uit die STOF en verander jou GESKIEDENIS. Ja, GOD het jou geroep om die verandering te maak. Ja jy't reg gehoor...
11/07/2026

STAAN OP uit die STOF en verander jou GESKIEDENIS. Ja, GOD het jou geroep om die verandering te maak. Ja jy't reg gehoor!!

Jy is uit genooi na Trichardt Familie Kerk. Kom hoor wat die Here vir jou sê.

Hartlike uitnodiging aan elkeen - Trichardt Familie Kerk nooi u uit. Kom besoek ons en kom ondervind die teenwoordigheid...
04/07/2026

Hartlike uitnodiging aan elkeen - Trichardt Familie Kerk nooi u uit. Kom besoek ons en kom ondervind die teenwoordigheid van die Heilige Gees op n eg ou Pinkster manier.

Address

22 Grey Street
Trichardt
2300

Telephone

+27815365033

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trichardt Familie Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Trichardt Familie Kerk:

Shortcuts

Share