Weg en Waarheid

Weg en Waarheid 'n Nugter en logiese benadering tot die Woord van God.

12/09/2024
http://www.filadelfiagemeente.co.za/boeke/Die eerste revisie van Openbaring: Deel 1 - 'n Bybelse Grondslag is verniet be...
21/04/2024

http://www.filadelfiagemeente.co.za/boeke/

Die eerste revisie van Openbaring: Deel 1 - 'n Bybelse Grondslag is verniet beskikbaar en kan vrylik afgelaai en versprei word.

Die Futuristiese benadering tot Openbaring breek die eenheid van Skrif, maak min van Christus se Nuwe Verbond en verkondig 'n kerk wat nie kan wen nie. Verdermeer verwar dit gelowiges deur om die nuutste koerantopskrifte in die Woord in te lees, terwyl daar van ons vereis word om gesonde eksegese toe te pas. Kernoorlog, mikroskywe en 'n eenwêreld regering vorm van die sentrale punte rondom die Futuris se eskatologie, tog kan dit skaars skriftelik bewys word.

Die doel van hierdie boek is om orde aan die verwarring te bring en 'n gesonde Bybelse grondslag te lê vir die interpretasie van Openbaring, IN AFRIKAANS.

Laai dit verniet af en versprei dit gerus.
Mat 10:8 - "Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee".

Mario Maneville Quinton Man Peter Hammond

15/05/2023

OnGesensor - Episode 003

17/04/2023

Gesonde Teologie - Episode 011

30/03/2023

Gesonde Teologie - Episode 010

Address

Secunda

Website

https://www.wegenwaarheid.co.za/

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weg en Waarheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share