Christ is alive ministries Secunda

Christ is alive ministries Secunda Geen vuil taal, vuil grappe, net christelik asb. Geen rasse gebaseerde comments . Vir berading en gebeds ondersteuning. Hy stel nooit teleur nie.

Berading na misdaad, verkragting, as iemand aan die dood afgestaan het - Jesus is die antwoord. Huis skoon maak, versoening tussen gebroke huwelike. "Moeilike" kinders, kinders wat geboelie word, minderwaardigheid. Ons spreek enige gesprek en konsultasie met respek en privaatheid aan, in die Naam van Jesus. Finansieële probleme, bring dit na God toe.

Address

Secunda

Opening Hours

Monday 10:00 - 13:00
Tuesday 10:00 - 13:00
Wednesday 10:00 - 13:00
Thursday 10:00 - 13:00
Friday 10:00 - 13:00

Telephone

+27837072953

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christ is alive ministries Secunda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share