Zwaanswyk NG Kerk

Zwaanswyk NG Kerk Kerkdiens: Sondag om 09:00

07/06/2025

Goeie naand almal.

Ons het ‘n nuwe Facebook blad oopgemaak so hierdie blad gaan nie meer gebruik word nie. Die nuwe blad om the “Like” en te “Follow” is die volgende:

https://www.facebook.com/share/16ajvD4S6A/?mibextid=wwXIfr

So gaan “Like” en “Follow” ons nuwe blad om te sien hoe ons die werk van ons Here voort sit , nie net in ons gemeente nie, maar ook in ons gemeenskap.

Julle behoort ons nou te kan kry op Instagram ook:
https://www.instagram.com/ngzwaanswyk?igsh=MWRwajM1cTVmeTExcQ%3D%3D&utm_source=qr

Sien julle daar🙏

🙏🙏🙏

Good evening all.

We have opened a new Facebook and Instagram page, so please go and Like and Follow our page to see how God use us to change lives, not only in our congregation, but also in our community. Note that this page will no longer be used.

See you there🙏🙏🙏

Ons lewe God se Liefde

Kerk Diens Tye: Sondae @ 9vm
Kantoor ure: Donderdae @ 2:30nm-5:30nm

Predikant: Vakant
Skriba: Vera Hougaard
Koster: Marinda van Willing

Goeie môre almal. Hoop dit gaan goed met almal. Net die volgende afkondigings:* Kategese afsluiting Donderdag om 16:45* ...
25/11/2024

Goeie môre almal.

Hoop dit gaan goed met almal.

Net die volgende afkondigings:
* Kategese afsluiting Donderdag om 16:45
* Dieper Delf afsluiting Donderdag om 17:45
* ⁠Kerssangdiens, Sondag, 1 Desember by Ottery gemeente om 10:30
* Kerkraadsvergadering, Donderdag, 5 Desember om 18:00. Laat weet asb enige van die kerkraadslede indien daar enige punte is wat bespreek moet word.
* ⁠Nagmaal Sondag, 8 Desember om 9:00. Hierdie is dan ook die laaste fisiese diens vir die jaar
* ⁠Geen fisiese dienste op 15, 22, 29 Desember en 5 Januarie. Daar sal wel aanlyn dienste wees en Ds Jako sal die skakel met almal deel.
* ⁠Kersdiens Woensdag, 25 Desember om 9 uur. Daar sal ‘n gasprediker wees wat die diens by die kerk sal waarneem.

Hoop almal het ‘n geseënde week verder.

Zwaanswyk Groete

🙏🙏Baie dankie aan almal wat ‘n bydrae gelewer het gister met die uitreik. Met jul hulp kon ons 104 etes uitdeel aan die ...
19/07/2024

🙏🙏Baie dankie aan almal wat ‘n bydrae gelewer het gister met die uitreik. Met jul hulp kon ons 104 etes uitdeel aan die minder bevoorregtes. Nogmaals baie dankie. Geseënde dag aan almal.🙏🙏

Geseënde Vadersdag aan al die Pappas. Hoop julle word lekker bederf!!
16/06/2024

Geseënde Vadersdag aan al die Pappas. Hoop julle word lekker bederf!!

Geseënde Moedersdag aan al die Mammas, Oumas en Moeder figure. Mag jul elkeen God se seën ervaar vandag. Zwaanswyk Groet...
12/05/2024

Geseënde Moedersdag aan al die Mammas, Oumas en Moeder figure. Mag jul elkeen God se seën ervaar vandag.

Zwaanswyk Groete

29/03/2024
‘n Baie Geseënde Vadersdag aan al die Pa’s. Mag dit ‘n heerlike dag saam met jul geliefdes wees.
18/06/2023

‘n Baie Geseënde Vadersdag aan al die Pa’s. Mag dit ‘n heerlike dag saam met jul geliefdes wees.

Baie Geseënde Moedersdag aan al ons Moeders! Mag jul God se rykste seën ervaar vandag en lekker bederf word.
14/05/2023

Baie Geseënde Moedersdag aan al ons Moeders! Mag jul God se rykste seën ervaar vandag en lekker bederf word.

☕️🎂Dis weer tyd vir koek en tee🎂☕️MAARVandag is dit baie spesiaal, want ons vier 🎉🙏80 jaar van God se genade🙏 in ons gem...
07/05/2023

☕️🎂Dis weer tyd vir koek en tee🎂☕️

MAAR

Vandag is dit baie spesiaal, want ons vier 🎉🙏80 jaar van God se genade🙏 in ons gemeente.

Kom geniet ‘n koffie☕️ en ietsie te ete 🎂 saam na die diens.

Sien julle daar

11/03/2023

Hallo almal

Net ‘n herinnering dat daar geen diens Sondag, 11 Maart, sal plaasvind weens die Cape Town Cycle Tour. Daar sal ‘n diens by Ottery NG Kerk wees vir diegene wat steeds ‘n diens in persoon wil bywoon. Die diens begin om 10:30.

Die teks vir die dag is *Romeine 5:1-11*.

Daar sal ‘n opname (voice recording) opgeneem word en na afloop van die diens ook hier geplaas word vir diegene wat sou belangstel om dit net digitaal by te woon.

Geseënde naweek en week aan almal🙏

Ds Jako Visser is weer aan die woord Sondag, 26 Feb 2023.  Dis ook ons maandelikse koffie oggend, so kom geniet die same...
24/02/2023

Ds Jako Visser is weer aan die woord Sondag, 26 Feb 2023. Dis ook ons maandelikse koffie oggend, so kom geniet die samesyn voor, tydens en na die Diens😊

Geseënde dag aan almal🙏🙏

Address

Tokai Weg 37
Tokai
7945

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zwaanswyk NG Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Zwaanswyk NG Kerk:

Share