28/08/2026
๐๐๐ข๐ฅ๐ข๐ ๐ก๐๐ข๐ ๐จ๐ฆ ๐๐ข๐ ๐ญ๐๐๐๐ฅ
Wat as God se teenwoordigheid nie net in die groot, buitengewone oomblikke is nie, maar juis in die alledaagse - om โn tafel, met brood, โn beker en mense?
Ons word uitgedaag om nie net geestelik gevoed te word nie, maar om ook voedsel, genade, liefde, gasvryheid en hoop met ander te deel. Soos โn gewone maaltyd ons dag na dag voed, vorm God ons dikwels stadig en onmerkbaar deur Sy Woord, genade en teenwoordigheid.
๐ฌ๐ ๐๐๐๐๐๐๐
๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐
๐๐๐ โ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐:
๐พ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐?
๐พ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐?
๐พ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐
๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐?
๐พ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐
๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ฎ๐๐
๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐
๐๐๐?
๐๐ค๐ซ๐ข๐๐ ๐๐๐๐๐ฅ๐ญ๐๐ฌ ๐ฎ๐ข๐ญ ๐๐ข๐ ๐๐ข๐๐ง๐ฌ
โข Lukas 14:16โ17 โ โKom, die maaltyd staan klaar.โ
โข 1 Korintiรซrs 11 โ โDit is my liggaam; dit is vir jรบlle. Gebruik dit tot my gedagtenis.โ
โข 1 Korintiรซrs 11 โ โHierdie beker is die nuwe verbond, wat deur my bloed beseรซl is.โ
โข Esegiรซl 3 โ โEet die boekrol wat Ek jou gee, eet jou vol.โ
โข Matteus 4 โ โโn Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom.โ
โข 1 Korintiรซrs 3 โ โEk het julle met melk gevoed, nie met vaste kos nie...โ
โข Lukas 14 โ โElkeen wat hoogmoedig is, sal verneder word, en elkeen wat nederig is, sal verhoog word.โ
โข Lukas 14:12โ14 โ Nooi diรฉ wat niks het om jou mee te vergoed nie.
โข Esegiรซl 36 โ โEk sal julle โn nuwe hart en โn nuwe gees gee...โ
Wil jy meer hoor en die volle boodskap beleef? Gaan luister gerus na die volledige preek op ons YouTube-kanaal en volg die skakel. ๐๐๐๐๐://๐๐๐๐๐.๐๐/๐68๐๐ซ๐ฌ๐๐23๐ธ?๐๐=๐๐4๐๐๐๐ฝ๐0๐ฒ๐ฎ๐ผ๐ท๐ช๐บ๐