VBO - Voortgesette Bedieningsontwikkeling

VBO - Voortgesette Bedieningsontwikkeling Op hierdie blad vier en adverteer ons VBO-geleenthede (NG Kerk Wes-Kaap)

05/05/2026

Please share with other Maties. For further clarity or any enquiries on the information/guidelines on the poster, send an email to: [email protected]

🌱 Mentorskapopleiding 2026Wat help ’n predikant of kerkleier regtig om te floreer?Nie net kennis nie – maar mense wat sa...
16/03/2026

🌱 Mentorskapopleiding 2026

Wat help ’n predikant of kerkleier regtig om te floreer?
Nie net kennis nie – maar mense wat saam met jou stap.

Hierdie mentorskapreis fokus op o.a.:
* kommunikasie en vertroue
* emosionele intelligensie
* leierskap wat begelei
* geloofsvormende gewoontes en roeping.

Die reis begin met ’n afskopsessie op 8 April in Pretoria, waarna maandelikse aanlyn temas deur die jaar volg.

👉 Registreer hier:
https://www.excelsus.org/april/mentoring-opleiding/

Nuwe SenSi Kortkursus: Leierskap van Spanne en Groepe en die Bou van Sosiale KohesieSenSi stel met trots ’n splinternuwe...
09/03/2026

Nuwe SenSi Kortkursus: Leierskap van Spanne en Groepe en die Bou van Sosiale Kohesie

SenSi stel met trots ’n splinternuwe kortkursus bekend wat fokus op die effektiewe lei van spanne en groepe en die uitbou van sosiale kohesie. Indien jy verantwoordelik is vir spanleierskap of groepe in ’n gemeente, organisasie, maatskaplike konteks of besigheidsomgewing, is hierdie kursus ’n waardevolle belegging in jou roeping én in jou organisasie se volhoubare impak.

Die kursus word aangebied deur Louise Fouché, een van Suid-Afrika se voorste kenners op die gebied van groepsdinamika en spanontwikkeling. SenSi is bevoorreg om saam met haar hierdie kursus aan te bied.

Sterk leierskap vorm gesonde spanne en groepe en gesonde spanne en groepe verander gemeenskappe.

Hierdie kursus is VBO-geakkrediteer vir predikante en kwalifiseer ook vir CPD-punte vir arbeidsterapeute, wat dit ’n besonder waardevolle professionele ontwikkelingsgeleentheid maak. (Predikante - kontak asb [email protected] indien jy hiervoor registreer)

Volg gerus die skakel om te registreer: https://hugenote.com/apply.php Koste vir die kursus is R5250

01/03/2026
04/02/2026

Please join us for the Public Lecture with Prof Andrew Root, a Olson Baalson Professor of Youth and Family Ministry at Luther Seminary in St. Paul, MN.

Reeks: Kom ontmoet met die Heilges: Perpetua en Felicitas onder leiding van Lisel Joubert. Donderdag 19 Februarie 2026, ...
03/02/2026

Reeks: Kom ontmoet met die Heilges: Perpetua en Felicitas onder leiding van Lisel Joubert. Donderdag 19 Februarie 2026, aanlyn. Registreer hier: https://forms.gle/Vz1VqTpnWm9JpJPM6
Kyk uit vir nog ontmoetings: 21 Mei (Antonius) | 23 Julie (Edith Stein) | 22 Okt (Oscar Romero)

Address

Noordwal Wes/1
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VBO - Voortgesette Bedieningsontwikkeling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VBO - Voortgesette Bedieningsontwikkeling:

Share