Nederduitsch Hervormde Kerk Standerton

Nederduitsch Hervormde Kerk Standerton Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nederduitsch Hervormde Kerk Standerton, Christian church, h/v Caledon & Schwickardstr, Standerton.

NHK Standerton wil as LEWENDE EN LIEFDEVOLLE LIGDRAERS ons IDENTITEIT met INSPIRASIE en INTEGRITEIT alleen op grond van GOD se GENADE, uit leef in die gemeente en in die gemeenskap.

31/05/2026
Ons hou Komende Vrydag en Saterdag lekker Basaar! Kom maak asb 'n draai.
26/05/2026

Ons hou Komende Vrydag en Saterdag lekker Basaar! Kom maak asb 'n draai.

Komende Vrydag en Saterdag hou ons weer lekker basaar! Heerlike eetgoed, te kies en te keur. Wat is nou lekkerder as n w...
23/05/2026

Komende Vrydag en Saterdag hou ons weer lekker basaar! Heerlike eetgoed, te kies en te keur. Wat is nou lekkerder as n warm pannekoek? Basaar is nie basaar sonder basaar poeding nie! Wat van n bederfie op die koektafel? Rouvleis, biltong en chilli bites te koop. En moenie ons uitstallers vergeet nie! Juwele, ingelegde produkte, slush puppies... jy wil dit nie mis nie! Kom kry jou middag- en aandete by ons dan kan jy lekker ontspan die naweek. Psst, beperkte pap-en-kaiings sal beskikbaar wees... sien u daar!

Address

H/v Caledon & Schwickardstr
Standerton
2430

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Kerk Standerton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nederduitsch Hervormde Kerk Standerton:

Share