AP Kerk Fonteine Springs

AP Kerk Fonteine Springs Die Afrikaanse Protestantse Kerk Fonteine. Eredienste Sondag 8:00.

Dis amper tyd vir ons Gholf dag! Kom ondersteun ons asseblief! Indien jy wil borg, speel of net wil kom saam kuier Konta...
02/09/2026

Dis amper tyd vir ons Gholf dag! Kom ondersteun ons asseblief! Indien jy wil borg, speel of net wil kom saam kuier Kontak Hennie by 0828557322 of Hendré by 0823226429.

Dis weer tyd vir ons Gholf Dag! 11 September! Indien jy belangstel of meer inligting benodig kontak asb vir Hennie 08285...
18/08/2026

Dis weer tyd vir ons Gholf Dag! 11 September! Indien jy belangstel of meer inligting benodig kontak asb vir Hennie 0828557322 of Hendré 0823226429. Kom ondersteun ons asb!

Die AP Kerk Fonteine het ‘n pannekoek stalletjie by   as jy daar is kom maak gerus ‘n draai! Dis die beste pannekoek wat...
06/08/2026

Die AP Kerk Fonteine het ‘n pannekoek stalletjie by as jy daar is kom maak gerus ‘n draai! Dis die beste pannekoek wat jy ooit sal eet!!

25 Julie 2026:  Country AandOns diakonie het op Saterdag 25 Julie die eerste Country Aand aangebied en dit was ‘n reuse ...
26/07/2026

25 Julie 2026: Country Aand

Ons diakonie het op Saterdag 25 Julie die eerste Country Aand aangebied en dit was ‘n reuse sukses. Dit was ‘n heerlike aand van goeie musiek, smaaklike kos, pragtige dekor, dans en goeie lekker samesyn! Indien jy dit misgeloop het, het jy verseker uitgemis!
Spesiale woord van dank aan almal wat deel was van hierdie aand! Dit is die mense wat ons ondersteun wat die groot verskil maak!

Dis Saterdag aand ons eerste Country Aand! As jy nog nie jou kaartjie gekoop het nie is dit nou tyd om dit te doen! Http...
20/07/2026

Dis Saterdag aand ons eerste Country Aand! As jy nog nie jou kaartjie gekoop het nie is dit nou tyd om dit te doen! Https://wa.me/27833838399 klik op die skakel om jou plek te bespreek!

02/07/2026
Ondersteun asb ons Diakonie met die wegneemete. Bestellings geplaas word by Nicola 0833838399 of klik op die skakel http...
20/06/2026

Ondersteun asb ons Diakonie met die wegneemete. Bestellings geplaas word by Nicola 0833838399 of klik op die skakel https://wa.me/27833838399

01/05/2026

Volg hierdie skakel om aan te sluit by ons Whatsapp groep en op hoogte te bly van enige spesiale aanbiedings wat beskikbaar is:

Onthou dat die Kos Kiosk Saterdag weer oop sal wees vir heerlike pannekoeke, worsrolle en jaffles! Bestellings kan voora...
01/05/2026

Onthou dat die Kos Kiosk Saterdag weer oop sal wees vir heerlike pannekoeke, worsrolle en jaffles! Bestellings kan vooraf geplaas word by 0720134574 of klik op die skakel: https://wa.me/27720134574

Address

44 Butler Weg
Springs

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Kerk Fonteine Springs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AP Kerk Fonteine Springs:

Shortcuts

Share