NG Kerk Selectionpark

NG Kerk Selectionpark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Kerk Selectionpark, Religious organisation, 15 YVONNE Road, SELECTIONPARK, Selection Park.

Ons nooi jou uit na môre oggend se erediens om 9:00.
08/08/2026

Ons nooi jou uit na môre oggend se erediens om 9:00.

25/07/2026

Ons nooi jou uit na môre se erediens om 9:00. Ons is steeds besig met ons reis deur Lukas, en staan môre stil by die verhaal net nadat Jesus die gelykenis van die Saaier vertel het.

Die 4de Augustus speel ons lekker Gholf! Daar is nog 'n paar vierballe beskikbaar. Bespreek asseblief vandag nog jou vie...
20/07/2026

Die 4de Augustus speel ons lekker Gholf! Daar is nog 'n paar vierballe beskikbaar. Bespreek asseblief vandag nog jou vierbal om teleurstelling te voorkom. Indien jy graag 'n putjie wil borg, of bereid is om 'n paar pryse vir die geleentheid te skenk, kontak gerus vir Willie. Jou ondersteuning vir die geleentheid word opreg waardeer!

Ek nooi jou uit na more aand se Hemelvaartdiens by NG Selectionpark. Kom herdenk hierdie besonderse gebeurtenis saam met...
13/05/2026

Ek nooi jou uit na more aand se Hemelvaartdiens by NG Selectionpark. Kom herdenk hierdie besonderse gebeurtenis saam met vriende en familie. Almal is welkom!

Ons nooi jou uit na ons Familiedag, komende Sondag, om 9:00. Die Tehilla Sanggroep bedien ons tydens die erediens, en na...
02/02/2026

Ons nooi jou uit na ons Familiedag, komende Sondag, om 9:00.

Die Tehilla Sanggroep bedien ons tydens die erediens, en na die diens, braai ons en kuier ons lekker saam. Daar gaan lekker aktiwiteite wees wat mense van alle ouderdomme gaan besig hou. So as jy nog altyd in jou kortbroek wou kerkhou, is hierdie Sondag die geleentheid!

Vriende en familie is welkom om die diens saam ons te kom geniet, en ook na die tyd saam te braai! Bring asb jou eie vleis en drinkgoed, asook jou eie eetgerei. Gazebo's en kampstoele sal die kuier vir jouself ook gemakliker maak. Bykosse word voorsien.

Al die inligting is op die advertensies beskikbaar

🌟 Kerssangdiens 2025 – Vier die Lig wat kom! 🌟Kom sing saam! 🎶✨Sluit by ons aan vir ’n besondere Kerssangdiens – ’n ogge...
02/12/2025

🌟 Kerssangdiens 2025 – Vier die Lig wat kom! 🌟
Kom sing saam! 🎶✨

Sluit by ons aan vir ’n besondere Kerssangdiens – ’n oggend gevul met bekende kersliedere, ’n boodskap van hoop, en ’n geleentheid om saam as geloofsfamilie Christus se geboorte te vier.

Bring jou familie en vriende, en kom ervaar die vreugde, vrede en lig van Kersfees.

Address

15 YVONNE Road, SELECTIONPARK
Selection Park
1559

Opening Hours

Monday 10:00 - 15:00
Tuesday 10:00 - 15:00
Wednesday 10:00 - 15:00
Thursday 10:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Sunday 08:45 - 11:00

Telephone

+27684096207

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Selectionpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Selectionpark:

Shortcuts

Share