Nederduitsch Hervormde Kerk Selcourt

Nederduitsch Hervormde Kerk Selcourt Hervormde Kerk Selcourt Springs

21/03/2025
31/12/2024

D**k weer oor daardie Voorspoedige Nuwejaarwense!
deur Stephan Joubert

Kom ons sluit die jaar kort en kragtig af. Kom ons doen dit met ’n vraag: Wat bedoel jy as jy in hierdie dae vir mense sê: “Voorspoedige Nuwejaar?” Wat wens ons mekaar toe as ons hierdie wense met mekaar deel? Ekself kies om hierdie wens in ’n gebed in my eie hart te omskep. Ekself bid vir elkeen, met wie ek hierdie woorde deel, dat hulle in 2025 die vreugde van die Here sal op nuwe maniere sal ontdek. Ek bid dat hulle lewens van begin tot einde met Sy hemelse hoop oorlaai sal wees. Ek bid dat hulle in liefde vir God en in deernis vir ander mense rondom hulle sal groei. ’n Voorspoedige Nuwejaar is een waar stewige brûe van liefde tussen mense opgerig word. Dit is een waar deernis groter groei, te midde van onreg en haat. Mag jy só ’n Voorspoedige Nuwejaar beleef en dit uitleef in 2025.


‭JOHANNES 11:25-26 AFR83‬[25] Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al ster...
25/06/2024

‭JOHANNES 11:25-26 AFR83‬
[25] Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; [26] en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”

https://bible.com/bible/6/jhn.11.25-26.AFR83

20/04/2024

Address

Cnr Star And Karibaweg
Springs
1567

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27118185923

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Kerk Selcourt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nederduitsch Hervormde Kerk Selcourt:

Share