Invloed Kerk

Invloed Kerk Beleef | Behoort | Beรฏnvloed

Ons skep veilige spasies waarin jy God kan beleef & voel jy behoort

Psalm 100:4 (NLV)
07/09/2026

Psalm 100:4 (NLV)

๐–๐š๐ญ ๐ก๐ž๐ญ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐๐ข๐ž ๐ฆ๐ž๐ž๐ฌ๐ญ๐ž ๐ ๐ž๐ซ๐š๐š๐ค ๐ข๐ง ๐’๐จ๐ง๐๐š๐  ๐ฌ๐ž ๐ฉ๐ซ๐ž๐ž๐ค? ๐‹๐š๐š๐ญ ๐ฐ๐ž๐ž๐ญ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐œ๐จ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ง๐ญ๐ฌ.Sukkel jy soms om te weet wat om te bid,...
06/09/2026

๐–๐š๐ญ ๐ก๐ž๐ญ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐๐ข๐ž ๐ฆ๐ž๐ž๐ฌ๐ญ๐ž ๐ ๐ž๐ซ๐š๐š๐ค ๐ข๐ง ๐’๐จ๐ง๐๐š๐  ๐ฌ๐ž ๐ฉ๐ซ๐ž๐ž๐ค? ๐‹๐š๐š๐ญ ๐ฐ๐ž๐ž๐ญ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐œ๐จ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ง๐ญ๐ฌ.
Sukkel jy soms om te weet wat om te bid, of raak jy selfs aan die slaap? Die Gebed van Moses bied โ€™n eenvoudige, praktiese ritme vir gebed: dank God, onthou die kruis, reinig jou hart, gebruik jou gawes, lees Sy Woord, aanbid en bid vir ander. Bid eers, en ontmoet God soos โ€™n vriend.

Boodskap deur Morneฬ Steenekamp

๐™†๐™ฎ๐™  ๐™ซ๐™ค๐™ก๐™ก๐™š ๐™ฅ๐™ง๐™š๐™š๐™  ๐™๐™ž๐™š๐™ง: https://youtu.be/TnGedaeiUI0

___

06/09/2026

Gebed is meer as net woordeโ€”dit is โ€™n ontmoeting met God. Die uitleg van die Tabernakel gee vir ons โ€™n praktiese gebedsmodel wat ons help om met dankbaarheid te begin, deur God se teenwoordigheid te beweeg en uiteindelik Sy stem te hoor. Ontdek die Gebed van Moses in ons reeks, Bid Eers.

Boodskap deur Morneฬ Steenekamp

๐™†๐™ฎ๐™  ๐™ซ๐™ค๐™ก๐™ก๐™š ๐™ฅ๐™ง๐™š๐™š๐™  ๐™๐™ž๐™š๐™ง: https://youtu.be/TnGedaeiUI0

_____
Geloof Preekreeks

06/09/2026

Die Tabernakel was nie net โ€™n tent nie, dit was โ€™n pad na God se teenwoordigheid. Kom ontdek hoe elke deel daarvan ons vandag nog leer om doelgerig te bid, God te beleef en Sy stem te hoor.

Boodskap deur Morneฬ Steenekamp

๐™†๐™ฎ๐™  ๐™ซ๐™ค๐™ก๐™ก๐™š ๐™ฅ๐™ง๐™š๐™š๐™  ๐™๐™ž๐™š๐™ง: https://youtu.be/TnGedaeiUI0

_____
Geloofsgroei Kerk

06/09/2026

Tabernakel Gebed | Bid Eers

Baie van ons dink die Tabernakel was net โ€˜n ontmoetingstent in die Ou Testament. Dit is waar, maar die Tabernakel se uitleg leer ons tot vandag toe hoe om op โ€˜n praktiese manier te bid sodat ons God kan beleef. Vandag kyk ons na Tabernakel gebed, ook bekend as die Moses gebed.

https://youtu.be/TnGedaeiUI0

Boodskap deur Morneฬ Steenekamp

๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk
๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____
Geloof Preekreeks

Tabernakel Gebed | Bid EersBaie van ons dink die Tabernakel was net โ€˜n ontmoetingstent in die Ou Testament. Dit is waar,...
06/09/2026

Tabernakel Gebed | Bid Eers

Baie van ons dink die Tabernakel was net โ€˜n ontmoetingstent in die Ou Testament. Dit is waar, maar die Tabernakel se uitleg leer ons tot vandag toe hoe om op โ€˜n praktiese manier te bid sodat ons God kan beleef. Vandag kyk ons na Tabernakel gebed, ook bekend as die Moses gebed.

https://youtu.be/TnGedaeiUI0

Boodskap deur Morneฬ Steenekamp

๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed
๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk
๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure
_____

Deuteronomium 8:3 (NLV)"Hy het jou nederig gemaak deur jou te laat honger ly. Hy het jou toe manna laat eet, kos wat jy ...
06/09/2026

Deuteronomium 8:3 (NLV)
"Hy het jou nederig gemaak deur jou te laat honger ly. Hy het jou toe manna laat eet, kos wat jy en jou voorouers nie vroeรซr geken het nie. Hy het dit gedoen om jou te leer dat mense meer as brood nodig het om van te leef. Ware lewe vir die mens kom van elke woord uit die mond van die Here."

___

Lukas 11:1   |   53vGebed verander nie net wat rondom jou gebeur nie. Dit verander jou hart en rig jou lewe weer op God....
31/08/2026

Lukas 11:1 | 53v

Gebed verander nie net wat rondom jou gebeur nie. Dit verander jou hart en rig jou lewe weer op God.

30/08/2026

Jesus leer ons nie net wรกt om te bid nie, Hy leer ons hoe om te leef.

Om te bid soos Jesus beteken om God se wil bo jou eie te kies. Om te vergewe. Om vir beskerming te vra. Om te erken dat die koninkryk, die krag en die heerlikheid aan Hom behoort.

En wanneer ons gebed met vas kombineer, gebeur iets besonders:

Gebed maak jou vas aan God.
Vas maak jou los van die wรชreld.

Mag hierdie 21 Dae van Vas & Gebed ons harte weer nader aan Hom trek.

๐™†๐™ฎ๐™  ๐™ซ๐™ค๐™ก๐™ก๐™š ๐™ฅ๐™ง๐™š๐™š๐™  ๐™๐™ž๐™š๐™ง: https://youtu.be/8c0Zjcid7LQ

_____

30/08/2026

Die Onse Vader is meer as โ€™n gebed wat ons uit ons kop ken. Dit wys ons hoe om te bid: met afhanklikheid, vergifnis, vertroue en oorgawe.

โ€œLaat U wil geskied.โ€
โ€œVergeef ons.โ€
โ€œVerlos ons.โ€
โ€œAan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid.โ€

Gebed verander nie net wat rondom jou gebeur nie. Dit verander jou hart en rig jou lewe weer op God.

๐™†๐™ฎ๐™  ๐™ซ๐™ค๐™ก๐™ก๐™š ๐™ฅ๐™ง๐™š๐™š๐™  ๐™๐™ž๐™š๐™ง: https://youtu.be/8c0Zjcid7LQ

_____

Address

CURRO Nelspruit
Sonheuwel
1201

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Invloed Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share