APK Nelspruit

APK Nelspruit Die Afrikaanse Protestantse kerkverband bestaan uit gereformeerde kerke (gemeentes) van Christus

Die Afrikaanse Protestantse kerkverband bestaan uit gereformeerde kerke (gemeentes) van Christus wat:

Die Drie-enige God waarlik wil ken en wil dien;
Jesus Christus as Here bely en in Hom as die enigste Middelaar hulle volle redding verwag;
in 'n wêreld wat die mens al meer sien as die norm van sy eie besluite, glo dat die oppermag van God vanuit sy Woord onverskrokke verkondig moet word;
hul k

erkwees bou op die Bybel as Woord van God;
hulle roeping daarin vind om God se Woord suiwer te verkondig en hierin staan die uitgangspunte van die reformasie vir hulle sentraal, te wete: Die Woord alleen (Sola Scriptura), Christus alleen (Solus Christus), genade alleen ( Sola Fide);
die volgende belydenisskrifte aanvaar omdat dit in ooreenstemming met God se Woord is: Ekumeniese belydenisse: die Apostoliese Geloofsbelydenis; die Geloofsbelydenis van Nicea en die Geloofsbelydenis van Athanasius. Gereformeerde Belydenisskrifte: die Nederlandse Geloofsbelydenis; die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls;
dus in die tradisie van die Hervorming staan;
elk as pilaar en grondslag van die waarheid, mense tot dissipels wil maak van die Drie-enige God en hulle wil leer om alles te onderhou wat die Here sy kerk beveel het. Die diepgewortelde verwysingsraamwerk aan die hand waarvan die lewe vandag verstaan en ingerig word, is die humanisme. Die AP kerkverband het sedert sy ontstaan hierteen standpunt ingeneem terwyl vele hoofstroom kerke al meer toegeeflik teenoor die humanisme geraak het. Sodoende het kerke meegewerk aan die proses van die sekularisering van die samelewing. In ons dag word die waarheid gerelativeer as sou dit bloot die tydgebonde gesigspunte van bepaalde groepe en individue verteenwoordig, met die hoop en verwagting dat die vermenging van standpunte en kultuureiendomlikes tot ‘n nuwe oorkoepelende eenheid sal groei. Hierop wil die AP kerkverband ‘n antwoord bied, deur vanuit die waarheid van die Woord, kerke te wees wat dinamies hulle roeping vervul. Hierdie kerkverband het sy bakermat te midde van die Afrikaner as kultuurgroep. Hierdie kerkverband vind sy organisatoriese bedding hier omdat hy glo dat 'n kerk sy taak op sy effektiefste volvoer deur inheems te wees. Juis so mag die suurdeegeffek van die evangelie deurdring na alle lae van die kultuur. Dit bring mee dat die heiliging van die hele lewe in die gesigsveld kom en nie beperk bly tot die innerlike lewe van die individu nie. Dit beteken nie dat die AP kerke net binne hul eie kultuur wil werksaam wees nie. Ons wil gehoorsaam wees aan die groot opdrag van ons Here Jesus wat sy kerk beveel het om al die volke sy dissipels te maak; daarom is ons getuienistaak lewens- en wêreldomvattend.

18/03/2020
27/02/2020

[et_pb_section fb_built=1 _builder_version=3.22 custom_padding=2px||38px|||][et_pb_row _builder_version=3.25 background_size=initial background_position=top_left background_repeat=repeat custom_margin=8px|auto||auto|| custom_padding=||6px|||][et_pb_column type=4_4 _builder_version=3.25 custom_paddin...

21/02/2020

[et_pb_section fb_built=1 _builder_version=3.22 custom_padding=2px||32px|||][et_pb_row _builder_version=3.25 background_size=initial background_position=top_left background_repeat=repeat custom_padding=||7px|||][et_pb_column type=4_4 _builder_version=3.25 custom_padding=||| custom_padding__hover=|||...

05/02/2020

‘n Hofsaak is nie speletjies nie by Ds. Jannie Bisschoff | 3 Feb 2020 | 7 voor 7 'n Hofsaak is nie speletjies nie by Ds. Jannie Bisschoff (AP Kerk Gordonia, Upington) | 7 voor 7 https://apk.co.za/media/SVS-200203.mp3

17/01/2020
16/01/2020
25/11/2019

!! 𝐆𝐄𝐋𝐎𝐅𝐓𝐄𝐅𝐄𝐄𝐒𝐓𝐄 !!
LW. Ons publiseer slegs inligting soos ons dit ontvang het en beskik nie oor al die gegewens en volledige programme vir elke fees nie. Vir meer inligting oor elke fees, tree gerus in verbinding met die kontakpersoon op die lys.

𝐁𝐀𝐏𝐒𝐅𝐎𝐍𝐓𝐄𝐈𝐍
Datum: 16 Desember 2019 om 09:00
Plek: Dahlwinnie (M30, Bashewa AH, 0056)
Prediker: Dawid Nel (Teologiese student)
Feesrede: Dr. Pieter Möller
Navrae: Wayne Gibbs 082 818 0696

𝐁𝐋𝐎𝐄𝐌𝐅𝐎𝐍𝐓𝐄𝐈𝐍 (𝐃𝐚𝐧𝐤𝐛𝐚𝐚𝐫)
Datum: 16 Desember 2019 om 09:00
Plek: Nasionale Vrouemonument
Prediker: Ds. Sarel Roets
Feesrede: Prof. Andries Raath
Navrae: Willie Engelbrecht 082 728 1489 of Hugo Hayes 076 817 6269

𝐃𝐎𝐎𝐑𝐍𝐊𝐋𝐎𝐎𝐅
Datum: 14-16 Desember 2019
Predikers: Prof. Alwyn Swanepoel, Ds. Arnold Smith en Izanne Ellis
Feesrede: Willie Engelbrecht
Navrae: Helga Wessels 083 388 0289 of Mindus Crous 082 314 3819

𝐃𝐎𝐑𝐃𝐑𝐄𝐂𝐇𝐓 (𝐎𝐨𝐬-𝐊𝐚𝐚𝐩)
Datum: 16 Desember 2019 om 10:00
Plek: Plaas Avondzon
Prediker: Ds. Markus Mattheus
Spreker: Ben Maclennan
Navrae: Kosie Slabbert 079 366 8524

𝐄𝐋𝐀𝐍𝐃𝐒𝐅𝐎𝐍𝐓𝐄𝐈𝐍 (𝐌𝐚𝐜𝐡𝐚𝐝𝐨𝐝𝐨𝐫𝐩)
Datum: 14-16 Desember 2019
Plek: Elandsfontein Geloftefeesterrein naby Machadodorp
Prediker: Ds. Adriaan Appelgryn (Geloftedagdiens) om 10:00
Navrae: Izak Davies 083 701 2243 of Hendrik Pretorius 081 327 2170 of Willie van der Merwe 083 630 3532

𝐆𝐀𝐌𝐓𝐎𝐎𝐒 (𝐧𝐞𝐭 𝐛𝐮𝐢𝐭𝐞 𝐉𝐞𝐟𝐟𝐫𝐞𝐲𝐬𝐛𝐚𝐚𝐢)
Datum: 16 Desember 2019
Plek: Lemoenfontein Plaas (Koördinate: S 33°55’30.0 E 25°04’33.7)
Prediker: Ds. Lee Greyling
Feesrede: Ds. Gideon Aggenbag
Navrae: Wentzel Coetzer 072 534 5914
Vir meer inligting, kyk gerus op die AP Kerk Jeffreysbaai se Facebookblad: https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=2610443949036096&id=167169343363581&__tn__=-R

𝐇𝐎𝐎𝐆𝐆𝐄𝐋𝐄𝐆𝐄𝐍
Datum: 13-16 Desember 2019
Plek: Die feesterrein is geleë tussen Petrus Steyn, Frankfort en Tweeling (Koördinate: S 27°33.698’ E 28°20.729’)
Prediker: Ds. Ryno van As (Geloftedagdiens) om 09:30
Feesrede: Ds. Ruan Combrink om 11:00
Navrae: Willem Lötter 082 854 9045 of Heinrich Jacobs 082 563 4139

𝐉𝐎𝐏𝐈𝐄 𝐅𝐎𝐔𝐑𝐈𝐄 (𝐃𝐞 𝐖𝐢𝐥𝐝𝐭)
Datum: 16 Desember 2019 om 08:00
Plek: Jopie Fourie-terrein (3 km wes vanaf die Hornsnekpad aan die R513-pad vanaf Pretoria-Noord na Brits)
Prediker: Ds. Johan Schütte
Spreker: Prof. Danie Goosen
Navrae: Gawie Rossouw 072 134 1105 of Rachelle Rossouw 072 768 0854

𝐊𝐄𝐌𝐏𝐓𝐎𝐍 𝐏𝐀𝐑𝐊
Datum: 16 Desember 2019 om 09:15
Plek: H/v Rietfonteinweg & Pioneerstraat
Prediker: Ds. Piet du Preez
Spreker: Dr. Pieter Groenewald
Navrae: Carin Venter 082 879 7623

𝐋𝐄𝐁𝐎𝐌𝐁𝐎
Datum: 16 Desember 2019 om 08:00
Plek: Kerkgebou te Mispelstraat 105, Hectorspruit

𝐌𝐎𝐒𝐒𝐄𝐋𝐁𝐀𝐀𝐈
Datum: 16 Desember 2019 om 09:00
Plek: Mosselbaai Stadsaal
Prediker: Ds. Danie van Dyk
Spreker: Henk van de Graaf
Navrae: Piet Joubert 082 562 7508

𝐍𝐀𝐁𝐎𝐎𝐌𝐒𝐏𝐑𝐔𝐈𝐓
Datum: 16 Desember 2019 om 9:00
Plek: Geloftefeesterrein Naboomspruit
Prediker: Ds. Jan Claasen
Spreker: Adv. Jan van Zyl

𝐑𝐄𝐈𝐓𝐙
Datum: 15-16 Desember 2019
Plek: Mooigelegen, Reitz
Prediker: Ds. Willie Botha om 12:00 (Sondag, 15 Desember)
Feesrede: Ds. Willie Botha om 10:00 (Maandag, 16 Desember)
Navrae: Atman Meintjies 082 789 4722 of Henk Michau 082 376 6753

𝐒𝐔𝐈𝐊𝐄𝐑𝐁𝐎𝐒𝐑𝐀𝐍𝐃 (𝐇𝐞𝐢𝐝𝐞𝐥𝐛𝐞𝐫𝐠)
Datum: 11-16 Desember 2019
Plek: Suikerbosrand Geloftefeesterrein
Prediker: Ds. Corneel Rautenbach om ongeveer 10:45 (16 Desember)
Spreker: Dr. Hennie Botes
Navrae: Jakkie Jordaan 083 941 0286 of Lemont Kriel 084 511 4759

𝐓𝐘𝐆𝐄𝐑𝐁𝐄𝐑𝐆
Datum: 16 Desember 2019 om 09:30
Plek: h/v Di**le en Van Reenenstraat Goodwood
Prediker: Ds. Greyling van Rooeyn
Feesrede: Mnr. Danie Varkevisser

𝐖𝐈𝐋𝐆𝐄𝐅𝐎𝐍𝐓𝐄𝐈𝐍 (𝐆𝐫𝐞𝐲𝐥𝐢𝐧𝐠𝐬𝐭𝐚𝐝)
Datum: 16 Desember 2019 om 09:30
Plek: Wilgefontein Geloftefeesterrein op die Greylingstad/Villiers pad (Koördinate: S 26°51’27.9” E 28°41’23.3”)
Prediker: Ds. Gert Coetzer (Evangelies Gereformeerde Kerk)
Spreker: Ds. Wimpie Burger
Navrae: Jorik Drent 072 236 0747 of Suné du Preez 082 522 7367 of Barrie Cronjé 082 964 1527

Address

H/v Percy Fitzpatrick/en Tangelostraat West Acres
Mbombela
1201

Opening Hours

09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when APK Nelspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to APK Nelspruit:

Share