NG Kerk Secunda-oos

NG Kerk Secunda-oos NG Kerk Secunda-Oos is ‘n groeiende familie van God, wat as volgelinge van Jesus, ook in liefde groei

03/09/2026
Almal is hartlik welkom!
28/08/2026

Almal is hartlik welkom!

Babatee & Doekebraai fotos:  ons het amper 200 foto's van die babatee en doekebraai.  Kom kyk gerus in die kantoor watte...
21/08/2026

Babatee & Doekebraai fotos: ons het amper 200 foto's van die babatee en doekebraai. Kom kyk gerus in die kantoor watter foto's u graag wil hê, dan stuur ons aan per epos, of bring n geheuestokkie om u gekose foto's op te laai.

Onbespreekte plekke word op 21 September terug aan oord gegee.  Maak dus seker jy het jou plek bespreek!
21/08/2026

Onbespreekte plekke word op 21 September terug aan oord gegee. Maak dus seker jy het jou plek bespreek!

Address

H/v Stanford & Lategan Strate
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 10:00 - 11:00

Telephone

+27176347518

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Secunda-oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Secunda-oos:

Shortcuts

Share