Anker Gemeente

Anker Gemeente Kerk gebeurtenisse, kampe, advertensies ens

21/03/2020

Goeie dag.

Hierdie facebook blad gaan binne 14 dae toe wees. Ons is besig om 'n nuwe een te skep.

As u die link wil hĂȘ na die nuwe blad stuur u sel nommer na 071 378 6805

01/04/2019

Die komende naweek kan jy by Anker gemeente leer hoe om iemand na die Here te lei. Kontak Andries Joubert vir meer inligting. 072 437 6992

03/03/2019

Komende Sondag kom Jan_Harm ons bietjie meer vertel van die sending werk wat hy in Johannesburg en omgewing doen. Almal is welkom om die diens by te kom woon. Ons diens begin 10 uur

16/12/2018

Ons gemeente is een van die wat almal laat rus in Des. So ons het nie nou dienste nie. Ons eerste diens weer 6 Jan 2019

07/11/2018

Eloise Zaaiman se boodskap insang skuif na 2 Des. Almal welkom.

27/10/2018

Eloise Zaaiman sing by Anker gemeente Sondag 11 Nov om 10h00. Toegang is gratis. Almal welkom. Bring mense saam. Gaan die Here loof en prys.

21/10/2018

Ons hou ons jaarlikse potjiekos dag die 17 Nov 2018. 10h00 Kontak Ds. Andries by 072 437 6992

21/10/2018

Vandag se tema: Wag op God en oorwin in Sy krag. Ons kyk na Koning Dawid wat in pas met God is en die Fillisteine oorwin.

21/09/2018

Ons kyk nou na die lewe van Dawid. Die man (koning)na God se hart

18/05/2018

Ds Andries is nou besig met Rigters en Rut. Kom hoor hoe Rigters en Rut op ons van toepassing is in vandag se tyd.

Address

1 Pongola Street
Secunda
2302

Opening Hours

10:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anker Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Anker Gemeente:

Share