Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock

  • Home
  • Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock

Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock Metamorfose, led by Dr Louis de Kock, offers a faith-based approach to personal growth and emotional renewal.

Through practical guidance, seminars, and supportive conversations, we help individuals and families find clarity, and lasting transformation.

10/05/2026

En Elia het gesê
-LAAT MY LIEWERS DOODGAAN-
“I have had enough, Lord,” he said. “Take my life, for I am no better than my ancestors who have already 9died.”
@
En die Here sê
"WAT MAAK JY HIER ELIA?”
Toe sê die Here vir hom: “Draai net hier om .

En ek sê
"SKEP NUWE MOET .. HY SAL JOU NOOIT BEGEWE EN JOU NOOI VERLAAT NIE"
1ki.19.13

✨Vind Ware Vrede deur Vertroue in God✨Plaas jy jou vertroue in geld, mense, werk of jou besigheid? Dinge kan verander… m...
30/04/2026

✨Vind Ware Vrede deur Vertroue in God✨

Plaas jy jou vertroue in geld, mense, werk of jou besigheid? Dinge kan verander… mense kan teleurstel… omstandighede kan onverwags draai.

Maar God verander nooit.
Sy beloftes bly staan.
Sy liefde faal nooit.

Wanneer ons ons vertroue in God plaas, bring dit ware vrede in ons harte. 🙏

📖 “Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.”
— Johannes 16:33

🤝 Benodig jy leiding, ondersteuning of pastorale berading?

📍 Dr Louis de K**k
👨‍👩‍👧 Trauma Berading | Angs Aanvalle | Depressie

🌐 Webtuiste: https://www.metamorfose.co.za/

🔹 Korrespondensie Beradings: https://www.metamorfose.co.za/korrespondensie/

🔹 Bybelse Berading: https://www.metamorfose.co.za/berading/

⭐ Resensies: https://bit.ly/DrLouisReviews

📩 Kontak ons vandag vir hulp en ondersteuning.

🌿 Vertroue in God gee Vrede 🌿Vertroue in God bring ware vrede, want:God se beloftes bly staan en Sy liefde faal nooit ni...
01/04/2026

🌿 Vertroue in God gee Vrede 🌿

Vertroue in God bring ware vrede, want:
God se beloftes bly staan en Sy liefde faal nooit nie (JESJ 26:3)

Waar plaas jy jou vertroue in geld, in mense. Werk of u besigheid. Maar dinge kan verander. Mense kan jou teleurstel en omstandighede kan eweskielik anders lyk God verander nooit | Sy beloftes bly staan | Sy liefde faal nooit nie.

✨ Wanneer ons ons vertroue in God plaas, bring dit ware vrede in ons harte.

📖 Vandag sal die HERE jou in my hand oorlewer, dat ek jou kan verslaan en jou hoof van jou wegneem, en die lyke van die leër van die Filistyne vandag aan die voëls van die hemel en die wilde diere van die aarde kan gee, sodat die hele aarde kan weet dat Israel ‘n God het. - 1Sa 17:46

🔹 Vind meer berading, kursusse en resensies by ons:

Bemagtig 'n ander: https://www.metamorfose.co.za/bemagtig-n-ander-beradingskursus/

Webtuiste: https://www.metamorfose.co.za/

Resensies: https://bit.ly/DrLouisReviews

Die huwelik is nie net ’n siviele kontrak of ’n gerieflikheidsooreenkoms nie; dit is ’n heilige verbond met God. Wanneer...
17/02/2026

Die huwelik is nie net ’n siviele kontrak of ’n gerieflikheidsooreenkoms nie; dit is ’n heilige verbond met God. Wanneer ons Hom die middelpunt van ons verhouding maak, bou ons op ’n rots wat nie kan wankel nie. Hy is die outeur van hierdie verbond en Hy wil julle huwelik seën.

Vandag se Aksie-stap:
Neem vandag ’n oomblik om saam te bid en God te dank dat Hy die argitek van julle liefde is.

Deel ’n "Amen" in die kommentaar as jy vandag kies om jou huwelik op die Rots te bou.

Besoek ons webtuiste vir meer oor die Metamorfose-reeks: www.metamorfose.co.za
Kontak ons vir berading: [email protected]

**k

Is jy gereed vir 'n "Metamorfose" in jou huwelik?Ons skop vandag af met 'n spesiale week-tema: DIE HUWELIK. Saam met Dr....
16/02/2026

Is jy gereed vir 'n "Metamorfose" in jou huwelik?

Ons skop vandag af met 'n spesiale week-tema: DIE HUWELIK. Saam met Dr. Louis de K**k gaan ons kyk na praktiese raad en geestelike insigte om jou verhouding te versterk.

BONUS: Ons deel waardevolle lesse uit die boek "Trou is Nie Perde Koop Nie" (Bl. 4 – 13) heeltemal GRATIS!

Besoek ons webtuiste vir meer hulpbronne of om die boek elektronies te bestel:
www.metamorfose.co.za
Of stuur 'n epos na: [email protected]

Hou ons blad dop vir DAG EEN wat later vandag volg!

01/01/2026

GESEËNDE NUWE JAAR
BID ONS JULLE TOE
Louis&Annatjiedekock

........ God soek een mens ........
“Hardloop op en af in die strate van 'Suid Afrika'. Kyk oral rond en soek op die pleine! As julle net een persoon kan kry wat probeer reg lewe en eerlik is, sal Ek die stad spaar. jer.5.1

Geliefde in Christus kan jy Onse Vader se uitroep hoor .. God soek net een mens wat sê "Here hier is ek .. maak my oë oop om die wêreld te sien soos U dit sien.

en sê die Here Here
Ek sal My woorde in jou mond 'n vuur maak om reg en geregtigheid te laat geskied.

HERE UIT MY HART WIL EK SÊ
"Here hier is ek kom my swakhede te gemoed"

18/09/2025

. hulle het probeer .. dit is nou KLAAR .. net goedheid en net guns sal julle volg orals waar jul gaan
LIKE A FLOOD
like a flood, the Spirit of the Lord will lift up a standard against satan".

"SKEP GOEIE MOED AS GOD VIR JOU IS WIE KAN TEEN JOU STAAN"

die Bybel sê "as die vyand inkom om te verwoes en te steel en te verwar en om ons tyd te mors. .. dan sal Hy toetree en vrede vir ons gee."

opsommend
Like a flood" is a powerful simile describing something that comes with overwhelming force, intensity, and an unstoppable momentum, often used in biblical contexts to refer to the enemy's aggressive tactics or God's powerful intervention. The phrase comes from

Isaiah 59:19, which says, "When the enemy comes in like a flood, the Spirit of the Lord will lift up a standard against him". This imagery conveys suddenness, widespread destruction, and sustained pressure.

21/07/2025

LAAT U KONINKRYK KOM
LAAT NAAM GEHEILIG WORD
LAAT U WIL GESKIED
"O HERE.. IN SUID AFRIKA ..."

1 Chronicles 16:23
Sing to the Lord, all the earth; Proclaim the good news of His salvation from day to day.

Address

5 Riekert Street

1709

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Metamorfose Pastoral Counseling - Dr. Louis de Kock:

  • Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship?

Share