Handelinge

Handelinge 'n Duisend skakerings van God se liefde

Handelinge Aanlyn | Net God kan dit doen | Madelie
06/09/2026

Handelinge Aanlyn | Net God kan dit doen | Madelie

Die Aanlyn Erediens van 06 September 2026.

Soms probeer ons alles self regkry โ€” ons kan vertrou op die Een.๐Ÿ‘ง๐Ÿง’ Kids gesels oor Jesus wat leef!Kom kuier saam, kom lu...
03/09/2026

Soms probeer ons alles self regkry โ€” ons kan vertrou op die Een.

๐Ÿ‘ง๐Ÿง’ Kids gesels oor Jesus wat leef!

Kom kuier saam, kom luister, kom groei saam. Ons sien uit om jou Sondag te sien! ๐ŸŒฟ

02/09/2026

Woord Woensdag ๐ŸŒธ

Handelinge Aanlyn | Gewortel om te groei | Donรฉ
01/09/2026

Handelinge Aanlyn | Gewortel om te groei | Donรฉ

Die Aanlyn Erediens van 30 Augustus 2026.

Kerk Stapoggend โ˜€๏ธKom geniet 'n wonderlike oggend van samesyn, oefening en God se skepping saam met ons kerkfamilie.๐Ÿ“… Sa...
01/09/2026

Kerk Stapoggend โ˜€๏ธ

Kom geniet 'n wonderlike oggend van samesyn, oefening en God se skepping saam met ons kerkfamilie.

๐Ÿ“… Saterdag, 5 September 2026
๐Ÿ“ Sterkfontein Heritage Lodge
โฐ Ons ontmoet om 07:45 en begin stap om 08:00.

Ons sluit aan by die Sterkfontein Parkrun, so daar is geen inskrywingskoste nie.

๐Ÿ”— Meer inligting: https://www.parkrun.co.za/sterkfontein/

Ons hoop om julle daar te sien! ๐ŸŒฟ๐Ÿšถโ€โ™€๏ธ๐Ÿšถโ€โ™‚๏ธ

Wanneer ons gewortel is in God, kan ons groei en vrug dra โ€“ selfs deur elke seisoen.๐Ÿ‘ง๐Ÿป Kinders gesels oor Jesus wat vir ...
27/08/2026

Wanneer ons gewortel is in God, kan ons groei en vrug dra โ€“ selfs deur elke seisoen.

๐Ÿ‘ง๐Ÿป Kinders gesels oor Jesus wat vir ons gesterf het.

Kom groei saam met ons hierdie Sondag! ๐Ÿ’š

25/08/2026

Woord Woensdag ๐ŸŒผ

Hoe sou jou lewe verander as jy begin kyk deur die lens van Jesus? Die kinders gesels oor Jesus in Getsemane. ๐Ÿ’šKoffie en...
20/08/2026

Hoe sou jou lewe verander as jy begin kyk deur die lens van Jesus?

Die kinders gesels oor Jesus in Getsemane. ๐Ÿ’š

Koffie en tee vanaf 9:30 ๐Ÿ™

Handelinge Aanlyn | Met oop arms | Donรจ
16/08/2026

Handelinge Aanlyn | Met oop arms | Donรจ

Die Aanlyne Erediens van 16 Augustus 2026.

Address

19 Opal Avenue
Kloofendal
1724

Opening Hours

09:30 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handelinge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share